riviersonderend

(geen titel)

with 7 comments

Good grief.

‘n Mens draai skaars jou rug, en as jy terugkom, vind jy dat alles verander het. WordPress is nie meer heeltemal soos ek dit onthou nie. Nie dat ek kla nie. Sê maar net.

Ek sien die kategorieë wat ek geskep het, is nog hier. Maar as ek so daarna kyk, besef ek een ding: ek is volledig verveeld met die dinge waaroor ek eens op ‘n tyd geskryf het. En met my opinies.

Maar ek is lus om weer te blog.

Written by George Maru

19 Februarie 2012 at 18:33

Posted in sommer net

7 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ek dink jy dreig net!

    alleman

    19 Februarie 2012 at 18:52

  2. Kat hoor wat jy se^

    Anoniem

    19 Februarie 2012 at 23:45

  3. Good grief – hier is lewe – weereens! Ek spring op my lessenaar, maak ‘n paar bollemakiesies, spring af, hol in die gang af en skree JippiE!!!! Nou ja, voor ek toegesluit word public madness – LAAT JY BLOG!!!

    Son

    20 Februarie 2012 at 12:35

  4. Ek stem saam met Son. Ek hoop nie die lus verdwyn weer gou nie…

    boerinballingskap

    20 Februarie 2012 at 12:53

  5. Son, hoe kan ek nou nie blog as dit jou tot public madness dryf nie? lol

    Ek neem wel kennis van julle almal se liggelowigheid. Wag maar (maar nie te lank nie 😉

    George Maru

    20 Februarie 2012 at 18:50

  6. Ek het nie nou veel te sê nie, maar wou jou net solank vertel hoe lief ek hou het.

    Bertus!

    30 Maart 2012 at 8:57


Lewer kommentaar