riviersonderend

Hallo wêreld!

with 5 comments

Om Stephen Sondheim aan te haal: “I’m still here!”

Take it away Elaine…

I've been through Reno.
I've been through Beverly Hills,
And I'm here.

Reefers and vino,
Rest cures, religion and pills,
And I'm here

Been called a pinko
Commie tool,
Got through it stinko
By my pool.

I should have gone to an acting school.
That seems clear,
Still, someone said, 'She's sincere,'
So I'm here.

Advertisements

Written by George Maru

22 Mei 2011 at 8:48

Posted in musiek

Tagged with ,

5 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Regtig goed om te sien jy is nog met ons! 🙂 Nou net vir meer gereelde inskrywings!

    boerinballingskap

    22 Mei 2011 at 9:01

  2. En hier dog ek jy is LANKAL al weggeraap 😆

    Son

    23 Mei 2011 at 16:39

  3. Skerp, Son! 😆

    boerinballingskap

    25 Mei 2011 at 11:08

  4. Nee julle, ek is nog hier. Ek is net besonders lui wanneer dit by blog kom. Die intensie is daar, dit is net te veel moeite. 🙂

    George Maru

    25 Mei 2011 at 17:20

  5. Dis hoe party mense oor seks voel! 😆
    (nie ek nie!)

    boerinballingskap

    26 Mei 2011 at 11:56


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: