riviersonderend

Oor riviersonderend

The world’s spiritual geniuses seem to discover universally that the mind’s muddy river, this ceaseless flow of trivia and trash, cannot be dammed, and that trying to dam it is a waste of effort that might lead to madness. Instead you must allow this muddy river to flow unheeded in the dim channels of consciousness; you raise your sights; you look along it, mildly, acknowledging its presence without interest and gazing beyond it into the realm of the real where subjects and objects act and rest purely, without utterance – Annie Dillard

Die blog is op soek na ‘n post-godsdienstige spiritualiteit waarvan menslike verantwoordelikheid – teen die agtergrond van die ontwikkeling van menslike bewussyn – ‘n belangrike bousteen is. Hier is relevante nuus, idees oor godsdiens en ‘n poging om hierdie godsdienslose spiritualiteit te definieer. Musiek en kuns vorm ‘n integrale deel van hierdie reis.

Party gedagtes is meer relevant as ander. Presies watter is nie altyd so ooglopend nie.

So af en toe sluip iets vreemds deur wat nêrens pas nie.

Kontak George (via epos):

Written by George Maru

9 Februarie 2007 at 9:26

%d bloggers like this: