riviersonderend

Geseënde Kersfees, hoenners!

with 5 comments

Ja, ek weet daar is nog 21 dae voor Kersfees. Maar as die shopping malls al Jingle Bells, kan ek seker maar al “Geseënde Kersfees” sê. Buitendien voel dit net reg om dit nou te doen, want mens weet nooit wanneer kom ek weer eendag by die blog uit nie.

Advertisements

Written by George Maru

4 Desember 2010 at 21:11

Posted in algemeen

5 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Geseende kersfees vir jou ook George. Lekker dat jy nog (soort van) bestaan.
    En as jy miskien geskenke idees nodig het – my voorstel vir hierdie ou se geskenk is ‘n hemp!

    alleman

    4 Desember 2010 at 21:34

  2. Genade, jy moes seker eers die spinnerakke afstof hier voor jy die ou hier kon neersit 😉

    ‘n Mooie kerstyd vir jou ook!

    Son

    5 Desember 2010 at 18:09

  3. […] George – eendag op ‘n reëndag gaan ons nog daai Tequila drink. […]

  4. Kon nie help om aan jou blog te dink toe ek hierdie sien nie:

    http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Die-wereld-gaan-op-21-Mei-eindig-20110206

    alleman

    7 Februarie 2011 at 14:48

  5. Ai Alleman, those were the days. Ek sien met belangstelling uit na Mei 2011.

    George Maru

    7 Februarie 2011 at 18:19


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: