riviersonderend

Bravo NGK Kareedouw!

with 6 comments

Hierdie berig op IOL verwys:

A gay music teacher and organist fired by a Pretoria NG Kerk has found work again, with a different branch of the same church in the Eastern Cape, according to Sunday’s Rapport.

Johan Strydom was approached by the NG Kerk in Kareedouw after its congregation and preacher, Dr Kobus Bohnen, learnt Strydom was living in Jeffreys Bay.

In September 2008 the Moreleta Park, Pretoria NG Kerk apologised to Strydom for unfairly discriminating against him by firing him when it learnt he was in a homosexual relationship. The High Court in Pretoria also ordered the church to pay him R87 000 in damages.

Wel gedaan aan die NG Kerk Kareedouw! En gelukwense vir Johan.

As ek nou ooit op daai trip na die Oos-Kaap gaan wat ek nou al jare beplan (en aanhoudend uitstel), gaan ek vir seker kerk toe. In Kareedouw.

Advertisements

Written by George Maru

23 Augustus 2009 at 18:23

Posted in gay regte, godsdiens, nuus

6 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Uiteindelik! ‘n Nuwe post. Wil jy nou meer. Dat dit die NGK is wat jou sover gekry het. Cheers Kareedouw!

    Nicky

    23 Augustus 2009 at 22:49

    • HUURLINGE EN DIE KLOKKE SE GESANG

      Sondag-oggend se luiende klokke,
      maak die sondaars wakker.
      Hulle harte is ysblokke,
      en loop hulle na ‘n doodsakker.

      Traag en sleepvoetig,
      loop die verlore skape nader;
      waar kassiere juig,
      en onkundiges vergader.

      Die huurling groet die gemeente –
      spreek almal salig klein en groot.
      Sy voorkoms is soos ‘n geraamte,
      en ruik na die dood.

      Met goed-geleerde woorde,
      en toegeskroeide gewete;
      beplan hy baie moorde,
      te midde van noodroepe en krete.

      Genade en barmhartigheid gemeente,
      begroet hy die kerk;
      mislei siele die soveelste maal,
      en is vir die verderf gemerk.

      Doen bietjie sonde, maar pasop,
      net nie te veel;
      vat maar ‘n lekker dop;
      dis tog net speel-speel.

      Pasop vir die radikaliste;
      hou balans in die hede.
      Vat nou hande met liberaliste,
      ons leef mos nou in vrede.

      Ons trek alles teen gays terug –
      Ons kritiek was oorbodig.
      Nou kan ons almal van verligting sug –
      Ons het julle geld so nodig.

      Onthou, net ons is reg,
      al die sektes is verkeerd.
      Hou aan op hierdie weg,
      dis mos lekker breed!

      Word nou sag gesus,
      almal kom uit die kas.
      Geniet ons kerk gerus,
      Rip van Winkel slaap nog vas.

      Martin Gunther

      martin Gunther

      30 November 2009 at 8:36

  2. kareedouw, van alle plekke.

    en ja, die oos-kaap is die res van die land ver vooruit. maar ons hou dit geheim.

    maeree

    24 Augustus 2009 at 17:00

  3. Revolusion begins with the misfits 😉

    Emil

    25 Augustus 2009 at 11:01

  4. Nicky, hoe bedoel meneer dan nou?

    Maeree, so weggesteek onder die maatemmer?

    Emil, beweer jy Maeree is ‘n misfit?

    George Maru

    27 Augustus 2009 at 20:08

  5. uhm …. hoe dan anders of het daar boeke uit jou Bybel verdwyn?

    bierpens

    2 Oktober 2009 at 21:09


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: