riviersonderend

‘n Uitsonderlike Vonds

with 9 comments

Jorge Luis Borges was ‘n Argentynse skrywer wie se lewensuitkyk grootliks beïnvloed is deur Baruch Spinoza, ‘n Nederlandse filosoof. Nog ‘n aanhanger van Spinoza was die fisikus Albert Einstein.

Baruch Spinoza

Like golden mist, the west lights upJorge_Luis_Borges
The window. The diligent manuscript
Awaits, already laden with infinity.
Someone is building God in the twilight.
A man engenders God. He is a Jew
Of sad eyes and citrine skin.
Time carries him as the river carries
A leaf in the downstream water.
No matter. The enchanted one insists
And shapes God with delicate geometry.
Since his illness, since his birth,
He goes on constructing God with the word.
The mightiest love was granted him
Love that does not expect to be loved.

– Jorge Luis Borges

Advertisements

Written by George Maru

23 Mei 2009 at 15:07

Posted in sommer net

Tagged with , ,

9 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Regtig WoW!

    Sonkind

    23 Mei 2009 at 18:34

  2. Spinoza se hantering verwarrende denke deur deduktiewe denke het vir my ‘n baie spesifieke aantrekkingskrag.

    Emil

    24 Mei 2009 at 12:12

  3. Gits, daai het nie so reg uitgekom nie: Spinoza se hantering van verwarrende denke deur deduktiewe redenasie het vir my baie spesifieke aantrekkingskrag.

    Emil

    24 Mei 2009 at 12:19

  4. Klink soos iemand wat die liefde van die liefde van die Liefde raakgesien en/of beleef het, maar geen benul het dat die wysheid van die wysheid van die Wysheid afkomstig is nie.

    Nou verwoord hy dit in ‘n woord sonder die woord van die Woord sodat diegene wat daardeur meegesleur word dit as beter as die Woord besing.

    Dis asof die swaartekrag besing word in plaas daarvan dat die Krag wat die swaartekrag geskep het besing word.

    Herrinner aan die volgende woord naamlik dat die skepsel vereer en gedien word bo die Skepsel..

    (Rom 1:25) hulle wat die waarheid van God verruil het vir die leuen en die skepsel vereer en gedien het bo die Skepper wat geprys moet word tot in ewigheid. Amen.

    johannes coetzee

    25 Mei 2009 at 12:27

  5. Jammer die laaste sin voor die Skrifgedeelte moes eintlik asvolg lees

    Herrinner aan die volgende woord naamlik dat die skepsel vereer en gedien word bo die Skepper..

    Dankie tog vir “correction” deur die Woord wat daarna gevolg het self…!

    johannes coetzee

    25 Mei 2009 at 12:31

  6. Sonkind, jammer ek moes jou gaan uitvis het tussen die oriental rugs en shower tools. Seker maar oor die J-besigheid. 😆

    Emil, ek het nog nie ‘n punt daarvan gemaak om Spinoza in diepte te lees nie. Dit is wel op die lys vir eendag.

    Johannes, jy weet dan ek is nie ‘n Paulus-fan nie en nou gaan staan en haal jy hom aan? Eendag moet jy tog vi my vertel hoekom dit so belangrik vir God is om geëer en geprys te word.

    George Maru

    25 Mei 2009 at 21:48

  7. George dissi Paulus se woorde nie.

    Dit hang af wat jy as eendag sien. Op 21 Mei 2011 sal ons nie net weet hoekom nie maar ook sien hoekom.

    As ek maar net sien hoe kunstig God die Bybelse Kalender in die Skrif verskuil het sodat dit vir bykans 2000jaar vir die mees uitgelese teoloë as ‘n mystery, verborge sou bly, kan ons nie anders as om aan Hom die eer en die heerlikheid en die danksegging toe te sing nie…

    (Openb 7:11) En al die engele het rondom die troon en die ouderlinge en die vier lewende wesens gestaan, en hulle het voor die troon op hulle aangesig neergeval en God aanbid en gesê:

    (Openb 7:12) Amen! Die lof en die heerlikheid en die wysheid en die danksegging en die eer en die krag en die sterkte aan onse God tot in alle ewigheid! Amen.

    Die mees verstommende is dat alles in Sy Woord nou vir meer 1900jaar “geskrywe” staan. Meeste van die inligting wat handel oor die Bybelse tydlyn staan nou al geskrywe vir amper 3500jaar toe God aan Moses die eerste 5 boeke gegee het… maar so min as wat die jode geglo het dat die Messias die 1ste keer gekom het netso min gaan die meerderheid christene glo dat Sy 2de koms op 21 Mei 2011 gaan plaasvind en dat die einde van die wereld 5 maande later op 21 Oktober 2011 gaan plaasvind.

    Dis dalk net die moeitewerd om net te “check” hoe God hierdie 13000jaar tydlyn in die Skrif verskuil het deur die boek “Time Has An End” by http://www.timehasanend.org deur te lees.

    Eers wanneer ‘n mens sien hoe kunstig God Sy Woord gecraft het sal ons kan ons sien welke waardevolle en uitsonderlike vonds God vir die mensdom in Sy Woord opsluit het.

    johannes coetzee

    26 Mei 2009 at 9:29

  8. Hava a blessed Sabbath …. only 15 months to go.

    James 2:19 …..the devils also believe and tremble.

    Johannes kuiering met Garth.

    garth walker

    21 Februarie 2010 at 7:58

  9. Johannes jou koppie raas – te veel man , kom jy dit nie agter nie dude.

    DW

    6 April 2010 at 10:34


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: