riviersonderend

Geen seks nie, dankie! Ons is miere.

with 12 comments

Voortplanting is nie meer afhanklik van seks nie. En die manlike geslag is heeltemal oorbodig.

Wel, as jy ‘n mier is. En in die Amasone woon.

Die BBC berig dat ‘n nuwe mierspesie in die Amasone ontdek is wat voortplant sonder seks. Die miere plant voort deurdat die koningin haarself kloon. Al die miere in die kolonie is vroulik; daar is nie ‘n enkele mannetjiesmier te bespeur nie, selfs nie in die slawe kwartiere nie.

Dr Himler verduidelik dat ‘n lewe sonder seks voordelig is:

It avoids the energetic cost of producing males, and doubles the number of reproductive females produced each generation from 50% to 100% of the offspring.

Ja, blykbaar is dit te veel moeite om mannetjies te maak.

Advertisements

Written by George Maru

16 April 2009 at 15:05

Posted in nuus

Tagged with ,

12 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ek is seker die feit dat dit die vroulike spesie is wat voortplant sonder die manlike een, se^ nogals iets 😈 LOL!!!

    Sonkind

    16 April 2009 at 16:12

  2. Ag hoe borig sonder mans in jou lewe. Ek is bly ek is nie ‘n mier nie :mrgreen:

    Wipneus!

    17 April 2009 at 8:19

  3. 😆 Nog ‘n 100 jaar en ons almal is sekslose parameciums. Hoe boring inderdaad.

    Roer

    17 April 2009 at 12:23

  4. Interessant, maar ek moet stem…Oh so boring!

    kaalvoetinireen

    17 April 2009 at 13:26

  5. Ek moet saamstem… So vervelig, en wie gaan dan nogal die bottels se proppe afdraai…

    Pikkelik

    18 April 2009 at 9:20

  6. Ek bespeur ‘n algehele gebrek aan simpatie met die manlike geslag se lot hier. Algeheel. Gmff.

    George Maru

    19 April 2009 at 16:07

  7. sjame arme ons

    johannes coetzee

    20 April 2009 at 9:25

  8. who needs men when you’ve got batteries?

    en slim wetenskaplikes

    maeree

    24 April 2009 at 16:41

  9. Oe ma Maeree! Dat jy tog so verkeerd kan wees!!!

    Alhoewel, dit is seker te wagte van ‘n selferkende feminis.

    George Maru

    26 April 2009 at 15:01

  10. Dankie ek vind die brokkie inligting alles behalwe boring, dit baie handig. Ek sien ‘n Amazoon-agtige (kan die verhalde dus waar wees!) toekoms vir die vrou voorle!!! 🙂

    rosalindfranklin

    11 Mei 2009 at 15:34

  11. Feminis.

    George Maru

    12 Mei 2009 at 18:20

  12. Ek aanvaar die komplement, dankie 🙂

    rosalindfranklin

    12 Mei 2009 at 18:47


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: