riviersonderend

The times they are a changin’

with 10 comments

Swede 226 – 22 ten gunste.

Iowa, VSA (hooggeregshof) 7 – 0 ten gunste.

Vermont, VSA (na ‘n aanvanklike veto van die Republikeinse goeweneur) 23 – 5 (senaat) ten gunste, 100 – 49 (huis) ten gunste.

Advertisements

Written by George Maru

7 April 2009 at 20:42

Posted in gay regte, nuus

10 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ag May…!

    As die God(e) van die Bybel Madam vir Eve en Adam vir Steve geskape het sou die eierselle van die twee dames en die spermselle van die twee here op windbestuiwing moes gehoop het om die stemming van 226 – 22 “ten gunste van” moontlik te kon maak.

    Something is just wrong?

    Times may be changin… but mankind never

    (Gen 2:22) En die HERE God bou die rib wat Hy van die mens geneem het, tot ‘n vrou en bring haar na die mens.

    (Gen 2:23) Toe sê die mens: Dit is nou eindelik been van my gebeente en vlees van my vlees. Sy sal mannin genoem word, want sy is uit die man geneem.

    (Gen 2:24) Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef. En hulle sal een vlees wees.

    (Gen 2:25) En hulle was altwee naak, die mens en sy vrou, maar hulle het hul nie geskaam nie.

    The score not only May changin to 2011 – 21 in favour of Adam and Eve again but shall be changin 4 eva and eva….

    johannes coetzee

    8 April 2009 at 9:51

  2. Johannes my maat, luister na jouself, jy praat van iemand wat kom uit ‘n rib, dan klink twee eierselle nie so vergesog nie.
    Anyway, diegene wat gewoonlik die meeste vasskop, wel hulle het ‘n pienk geraamte/fantasie in die kas. Wink-wink.

    jones

    8 April 2009 at 19:35

  3. Jones

    die mens(dom) het nie net pink geraamtes inni kas nie maar ook ‘n hele kleurvolle spektrum van geraamtes soveel so dat ons ‘n reenboog daarvan kan maak…. en dan, ja dan lyk dit vir ons tog so…. ja o so moooooi

    die probleem is dat ons as mens nie wil erken dat sonde sonde is nie ons noem dit alles behalwe sonde, solank ons dit net nie noem wat die God(e) van die Bybel dit noem nie

    daar is niks so erg soos om in ontkenning te leef nie, crap man sonde is sonde op 21 Mei 2011 sal ons sien wie is wie

    johannes coetzee

    9 April 2009 at 12:00

  4. Johannes se snert ten spyt, voortuitgang is moontlik!

    Emil

    9 April 2009 at 23:56

  5. sug

    johannes coetzee

    14 April 2009 at 12:08

  6. Johannes, moenie dat ek jou vang sug op hierdie blog nie! Net positiewe vibes asseblief.

    George Maru

    14 April 2009 at 16:45

  7. sorry dit was in ‘n oomblik van swakheid jy is reg daar is nie plek vir negatiewe vibes nie

    ek onderneem om dit tot en met die wederkoms op 21 Mei 2011 (wanneer times are gonna changin 4eva…) nooit weer op jou blog te doen nie

    mei opregte verskoning

    johannes coetzee

    15 April 2009 at 9:19

  8. Johannes, ek het nou so gesit en dink dat die wederkoms nie in 2011 mag plaasvind nie. Want dan sal jy nie meer hier kan kommentaar lewer nie en dit sal te tragies vir woorde wees!

    So nou wonder ek of daar ‘n manier is wat ek vir ‘n ekstensie kan vra vir die event? Met so 50 of 70 jaar?

    George Maru

    15 April 2009 at 9:43

  9. George

    Ek dink jy is bewus daarvan dat alles in die volheid van tyd plaasvind. Netsoos die 17de van die 2de maand in Noag se 600ste jaar, en die kruisiging van Jesus volgens die Bybel ‘n dag was wat volgens die volheid van die God(e) van die Bybel se tyd plaasgevind het kan God nie anders as om te hou by Sy Woord nie.

    Tensy die hele wereld tot bekering gaan kom (soos dit die geval met die 120000 groot stad Nineve was) het God geen ander keuse as om hierdie teenwoordige heelal tot ‘n einde te bring nie…. en volgens dit wat ons in die Skrif lees lyk dit nie of hierdie eindtyd generasie tot inkeer gaan kom nie. Inteendeel hulle gaan God gedurende daardie laaste 5 maande (tussen 21 Mei 2011 en 21 Oktober 2011) aanhou laster.

    (Openb 16:21) en groot hael, omtrent ‘n talent swaar, het uit die hemel op die mense geval; en die mense het God gelaster oor die plaag van die hael, omdat sy plaag ontsettend groot was.

    johannes coetzee

    15 April 2009 at 12:31

  10. Johnny Johnny waneer laas het jy jou kop laat lees , jy is laf boet

    Alberto de Swart

    25 Julie 2010 at 17:10


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: