riviersonderend

Woohoo!!!

with one comment

‘n Baie goeie vriend van my het uiteindelik begin blog!

Gaan lees ‘n bietjie hier wat hy alles oor die Soedan te skrywe het. As jy nog nooit van Kosti gehoor het nie, is dit nou die perfekte tyd om iets nuuts te leer.

Toe-toe, waarvoor wag jy nog?

(Dit is nou wel op Blogger, maar onthou, niemand is perfek nie! 😉 )

Advertisements

Written by George Maru

4 April 2009 at 12:54

Posted in sommer net

Tagged with

One Response

Subscribe to comments with RSS.

  1. Nou kan jy nie die man reghelp nie? WordPress is tog soveel beter 😆

    Ek het gaan lees. Dankie, dit was die moeite werd.

    Sonkind

    4 April 2009 at 22:36


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: