riviersonderend

Vanwaar die stilte?

with 13 comments

Beste Mnr. Maru,

Dit is nou al geruime tyd wat dit blyk dat hier nie veel aangaan op u blog nie. Is daar iets fout? Hoekom is u so stil?

Groete,

Wil-net-weet

Beste Wil-net-weet,

Dankie vir die belangstelling. Om die vraag te antwoord:

Ek is lui.

Ciao.

Advertisements

Written by George Maru

26 Maart 2009 at 21:01

Posted in algemeen

13 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. beste wil-net-weet

    ‘n riviersonderend kan dalk net (vir kort tye) opdroog wat die rivierbedding ontbloot, Die rivierbedding kan dan soms maar leweloos en algdroog vaalgroen lyk, maar as die reent weer kom kan dit baie gou verander in een stromende bruisende watervloed…. soms is dit goed om geduldig op die reent te wag.

    Terwyl sommige in die rivier kom staan en piepie om die rivier se stroompie te probeer aanhelp is dit steeds die moeitewerd om maar eerder op die reent te wag.

    Moet egter nie toelaat dat andere se gepiepie jou dring om in jou eie stoompie te piepie nie…wag dan maar eerder op die reent…

    groete

    wil-net-sê

    johannes coetzee

    27 Maart 2009 at 9:27

  2. Skaamteloos lui.

    Roer

    27 Maart 2009 at 12:53

  3. Beste Mnr Maru

    Met alle respekte gese^, ek dink dis tyd dat jy nou jou luigatgeit laat staan. Of moet ek jou kom omkoop met ‘n BOTTEL Tequila? 😈

    Die uwe

    Kind in die son

    Sonkind

    28 Maart 2009 at 19:17

  4. Stilte is die begin en einde van dinge.

    En om lui te wees is soms die aanloop tot groter aksie.

    Wrang

    29 Maart 2009 at 19:36

  5. Wil-net-sê, Netso! 😆

    Roer, jy laat dit nou sleg klink.

    Kind in die son, ‘n tragedie het plaasgevind. Ek het my eerste liefde verruil vir iets wat jou nie ‘n hangover die volgende dag gee nie! Nietemin, die bottel is besig om my te motiveer.

    Wrang, ek hou van hoe jy dink.

    Ek dink ek het ‘n muse nodig. Ek gaan nou eers ‘n muse soek en dan begin die nuwe riviersonderend.

    George Maru

    30 Maart 2009 at 18:56

  6. Maar wat van daai nuwe rigting?

    Bertus!

    31 Maart 2009 at 14:14

  7. Bertus!, julle is genadeloos! Dit is erger as die naweek se Truth or Dare.

    Binnekort, maar ek sal eers ‘n paar ander posts doen wat nie inpas by die nuwe rigting nie.

    George Maru

    31 Maart 2009 at 19:34

  8. hi ek wou by “nuwe begin 1” kommentaar los, maar kry dit nie. wonderlike inskrywing, dankie.

    rosalindfranklin

    2 April 2009 at 22:07

  9. Ek wou ook by “nuwe begin 1” gesê het – ongeag – ek dink George maru pas by jou 😉

    Sonkind

    2 April 2009 at 22:39

  10. Dankie 🙂

    George Maru

    4 April 2009 at 16:22

  11. selfde hier re ‘nuwe begin 1’ – heerlik verfrissend, het dit geniet. kronkel so voort.

    nesbitw

    6 April 2009 at 14:55

  12. Dankie nesbitw!

    George Maru

    7 April 2009 at 20:45

  13. kommentaar op nuwe begin 1:

    sien, sien? hoe kon jy ons so lank van sulke roerende bydraes ontneem!

    maeree

    11 April 2009 at 11:08


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: