riviersonderend

Blou Aarde

with 6 comments

image

En eendag sal dit beter wees, eendag sal ons wel verstaan
waarom mense so wreed kan wees net om soms weer soveel meer te gee

– Johannes Kerkorrel

Advertisements

Written by George Maru

12 Februarie 2009 at 19:31

Posted in algemeen

Tagged with ,

6 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Elke keer, net wanneer ek wil moed op gee op die ou mensdom, dan sien ek sulke dinge – en kry ek weer so ‘n sprankie hoop 🙂

    Sonkind

    12 Februarie 2009 at 20:38

  2. Ek wens ek kan die hele Klaagliedere van Jeremia aanhaal want dis hoe ek voel…

    (Klaagl 1:6) Wau. En van die dogter van Sion het gewyk al haar heerlikheid; haar vorste het geword soos takbokke wat geen weiveld vind nie en kragteloos heengegaan het voor die vervolger uit.

    (Rom 8:22) Want ons weet dat die hele skepping tesame sug en tesame in barensnood is tot nou toe.

    genadiglik is daar in elke barensnood ‘n einde in sig….!

    en dan ‘n nuwe dag…!

    johannes coetzee

    16 Februarie 2009 at 15:54

  3. […] het ek hierdie by George en Rosalind raakgelees. Vandag het ek ook so ‘n voorsmakie van my eie gehad van ‘n mensdom wat […]

    ‘n Wonderwerk in die kleine?

    17 Februarie 2009 at 12:58

  4. Johannes, vuur, hel, brand, pyn en afkak. Ek se^ weer, die suiderlike halfgrond polytheistic gelowe is so vervrissend koel.

    Andrew

    17 Februarie 2009 at 18:57

  5. Andrew

    jy klink maar self bra blou bru….!

    jys nie dalk deel van daai bedrukte-blourok-baptists nie…?

    Moenie toelaat dat die ou en gemufte-brood-teologie van die kerke jou steeds van die Waarheid van die Woord weghou nie. Die idee van ‘n hel waarin die ongereddes ewigdurende in pyn en afkak en lyding sonder God gaan wees is so vals soos alle kerke en kerkstrukture self.

    Die Skrif is tog duidelik dat die loon van die sonde die dood is. Wanneer enige ongeredde voor Judgment Day in 2011 te sterwe sou kom is hy dood en dooier as dood kan geen lewende wese net eenvoudig nie wees nie, en wanneer enige lewende of dooie ongeredde voor of gedurende Judgement Day in 2011 te sterwe sou kom gaan hy dood eenvoudig net vernietig word. God is ‘n verterende vuur en wanneer Hy met hierdie bose geslag klaar is, is Hy klaar met hulle. As Hy hulle in 2011 gaan vernietig sal daar niks (nie eers hulle stof of selfs ‘n gedagte van hulle) oor wees nie. Dit sal wees asof hulle nooit bestaan het nie, en sal daar vir ewig nooit weer aan hulle gedink word nie.

    Dis darem nogtans verstommend om te sien hoe sterk die valse lering van kerke en kerkstrukture in mense se denke bly vassteek.

    Dis genoeg om my sommer blou te maak…!

    Maar blou laat my onwillekeurig aan water dink, verfrissende koel donkerblou helder fonteinwater.

    Wat vir my egter meer verfrissend koel is, is hoe die waarheid aangaande “tyd en oordeel” tans uit die Skrif uitvloei… soos strome lewende water wat uit ‘n lewende fontein vloei, ‘n “rivier-sonder-end”.

    Kyk byvoorbeeld na die volgende Skrifgedeelte…

    (Ecc 8:5) Whoso keepeth the commandment shall feel no evil thing: and a wise man’s heart discerneth both time and judgment.

    johannes coetzee

    18 Februarie 2009 at 9:28

  6. Sonkind, stem saam.

    Andrew & Johannes: Huh?! 😆

    George Maru

    18 Februarie 2009 at 19:56


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: