riviersonderend

Besluit

with 13 comments

Ek het Afrika nie lief nie. Ek is net van haar.

photo_lg_capeverde

So dan is dit nou so. Hier sal ek bly.

Advertisements

Written by George Maru

1 Februarie 2009 at 22:02

Posted in sommer net

13 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. ek het my pa en ma ook (nie) lief
    ek is net van hul
    ek sal dus nou bly
    hul kind…
    al is dit nou so

    johannes coetzee

    2 Februarie 2009 at 11:56

  2. Is dit net ek of het Johannes se vorige gedig visueel soos ‘n appel gelyk?

    Hier bly? Verkoop hulle Appletiser op Mars?

    Andrew

    2 Februarie 2009 at 18:34

  3. oor afrika het ek vreemde gevoelens.
    maar ek is ook van haar, diep binne van haar.

    rosalindfranklin

    3 Februarie 2009 at 13:08

  4. Ek dink hulle verkoop en ek dink hulle noem dit Marsappeliser…! Hulle soek nog net water om dit winsgewend te maak voor die wederkoms in 2011…?

    Blybaar het Apple ‘n beherende aandeel maar die groenmannetjies hul grootste opposisie…met hulle waterlose “brand”… Marsappeldust. Maar die groenmannetjies het nou weer ‘n te kort aan appels wat hulle sedert die vloed in die dae na Noag in die jaar 4990BC vrylik van moeder aarde ingevoer het.

    Aangesien Zuma heeltyd appelleer kry hulle net eenvoudig geen appels wat ryp is vir uitvoere na die appelose mars vir ‘n waterlose apple….

    Of jy dus nou hier bly of da bly dit lyk my die global ekonomie is besig om wyd te slaan.

    So Andrew jy is dus nie alleen nie…

    johannes coetzee

    3 Februarie 2009 at 13:08

  5. o my genade! ja-nee ons weet wat vang noag aan as hy iets te drinke kry πŸ™‚

    rosalindfranklin

    3 Februarie 2009 at 15:29

  6. “Aangesien Zuma heeltyd appelleer kry hulle net eenvoudig geen appels wat RYP is vir uitvoere …”

    Johannes, erken dit maar jy wou RAPE getik het maar is te ordentlik om ‘n grap daarvan te maak.

    Andrew

    3 Februarie 2009 at 21:56

  7. hahahaaa…….kliphard

    johannes coetzee

    4 Februarie 2009 at 8:10

  8. Is jy in Cape Verde?

    Johan Swarts

    5 Februarie 2009 at 10:20

  9. Julle is snaaks. πŸ˜†

    Johan nee! Maar spreek sulke dinge oor my uit dat dit mag waar word. Ek dink dit is net ‘n kwessie van tyd. Gaan gaan ek gaan. πŸ™‚

    Die foto het ‘n verbintenis met die “nuwe” riviersonderend wat een of ander tyd sal gebeur.

    George Maru

    5 Februarie 2009 at 19:15

  10. Wat ookal en hoe ookal dinge verloop, mag dit goed uitwerk. Vir eers het ek besluit om te bly, en met die besluit kom nuwe verwondering oor die skoonheid van ons land. Nou lees ek wild en wakker die ou garde se digkuns (raak steeds beneuk oor die eensydige nasionale gevoel), en leer nuwe maniere om oor ons land te dink. Kom loer maar gerus my “Afrikaans Ontdek” kategorie.

    Cape Verde? Dit klink nou lekker.

    Emil

    10 Februarie 2009 at 16:22

  11. Ek ook.

    Wenchy

    10 Februarie 2009 at 22:01

  12. Emil, dankie ek sal so maak. Ek ondervind dit ook dat ‘n mens ‘n kopskuif maak wat goed is.

    Wenchy, hallo. πŸ™‚

    George Maru

    12 Februarie 2009 at 19:33

  13. Ek ook..

    Wenchy

    18 Februarie 2009 at 16:32


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: