riviersonderend

‘n Sexy Kersfees vir almal

with 9 comments

Hoop julle het ‘n heerlike kerstyd en ‘n baie voorspoedige 2009. Mag daardie planne waaraan julle nou skaaf (want ‘n mens moet beplan) volgende jaar vlerke kry.

Kersvader sê dat hy julle in julle drome sal sien.

santa

En moenie bekommer nie, die elwe werk hard om te sorg dat julle kry wat julle verdien:

My wense vir julle vir volgende jaar kom uit John O’Donohue se boek Anam Cara: A Book of Celtic Wisdom.

A Friendship Blessing

May you be blessed with good friends.
May you learn to be a good friend to your self.
May you be able to journey to that place in your soul where there is
great love, warmth, feeling and forgiveness.
May this change you.
May it transfigure that which is negative, distant or cold in you.
May you be brought in to the real passion, kinship and affinity of belonging.
May you treasure your friends.
May you be good to them and may you be there for them;
may they bring you all the blessings, challenges, truth
and light that you need for your journey.
May you never be isolated; but may you always be in
the gentle nest of belonging with your anam cara.

Advertisements

Written by George Maru

23 Desember 2008 at 6:26

Posted in spiritualiteit

Tagged with

9 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. oooh, sexy…

    Johan Swarts

    23 Desember 2008 at 12:27

  2. Geseende Kersfees vir jou en mag 2009 jou met goeie dinge oorrompel!

    boerinballingskap

    23 Desember 2008 at 13:37

  3. Has Santa lost weight?

    Andrew

    23 Desember 2008 at 16:44

  4. daai man doenie iets an my nie jik
    mar geniet jou seksie kersfees georgie boy
    boy george
    groeties
    annie

    pepik

    23 Desember 2008 at 18:33

  5. Hot! Geseënde Kersfees vir jou ook!

    Emil

    24 Desember 2008 at 12:21

  6. If I looked like this Santa I would write princess Caroline of Monaco a letter and declare my love to her in the hope that she would marry me. Goddesses do exist.

    Andrew

    26 Desember 2008 at 18:19

  7. gmph. ek het gewetensbeswaar teen kersvader in afrika, maar hierdie een kan maar enige tyd geskenkies in my kous kom sit!

    maeree

    6 Januarie 2009 at 9:31

  8. Bietjie laat maar ja, hoop jou Kersfees was toe lekker (en sexy). Ek sien ons het op dieselfde liedjie besluit. Kylie bly maar pragtig.

    Roer

    6 Januarie 2009 at 18:43

  9. Dankie julle almal. Ek weet dit is nou effe laat, maar ek hoop julle het ook almal ‘n fantastiese kersfees gehad.

    Annie, dit is tragies! Ek sal moet soek na een wat vir jou sal werk. 😉

    George Maru

    6 Januarie 2009 at 19:47


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: