riviersonderend

Geluk Zille!

with 4 comments

Die burgemeester van Kaapstad, Helen Zille, is aangewys as 2008 se burgemeester van die jaar. Sy is eenparig verkies vir die internasionale City Mayors toekenning. Diegene wat vir haar gestem het, plaas haar in dieselfde kategorie as Nelson Mandela en Desmond Tutu en meen dat sy ‘n broodnodige rolmodel vir Suid-Afrikaners is.

Meer inligting hier beskikbaar.

Advertisements

Written by George Maru

13 Oktober 2008 at 20:47

Posted in nuus

Tagged with ,

4 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. yup, ek het ‘n sms van news24 gister gekry met die blye tyding. goeie tye abounds.

    Johan Swarts

    15 Oktober 2008 at 1:55

  2. Ter wille
    van Zille

    (my kortste comment ooit)

    johannes coetzee

    16 Oktober 2008 at 10:11

  3. Ek hou van Zille, maar sy het my nou die dag baie die moer in gemaak toe sy my water afsny omdat ek agter was met my ‘rates & taxes’.

    Andrew

    17 Oktober 2008 at 17:56

  4. lol @ johannes coetzee

    Johan Swarts

    23 Oktober 2008 at 17:06


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: