riviersonderend

Beste nuus sedert gister

with 6 comments

Mense ek weet daar is ‘n Groot Depressie op pad. Maar maak dit werklik saak as hierdie nuus waar is?

Onthou jy nog hoe Diana die love bird se kop afgebyt het? Of al die ruimteskepe wat oor die aarde se grootste stede gehang het? En die resistance? En Willie? En wie het nie ‘n crush Mike Donovan, saviour of humanity, gehad nie? En daai musiek en die antisipasie as dit begin speel?

Berigte uit die wingerd lui dat Diana, Willie en die res van die gang gaan terugkeer om 2008/9 TV van absolute verveligheid te red!

Yay!

Advertisements

Written by George Maru

12 Oktober 2008 at 9:17

Posted in sommer net

Tagged with ,

6 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Oh my WORD! Ek het in die middel van die nag opgestaan om V te kyk en ek het my binne in ‘n ander dimensie ingegril vir daai muis-kopaf-bytery. 👿

    Vir een of ander rede het die TV-mense op ‘n kol besluit om die res van V in die nagtelike ure uit te saai, die duistere redes kan ek nie meer onthou nie, maar ek onthou wel hoe ek met kombers om my in die donker V gekyk het terwyl almal in die huis slaap!

    WANNEER kom dit terug en waar!?

    Sonkind

    12 Oktober 2008 at 19:44

  2. )-:
    ek mag nie V gekyk het nie.

    maeree

    13 Oktober 2008 at 14:32

  3. George I wanted to ask you, is “panteïsme” the same as pantheism? What is it?

    Andrew

    13 Oktober 2008 at 20:04

  4. Sonkind, dit gaan nog ‘n rukkie neem 😦 hulle gaan dit nou eers maak.

    Maeree, dít is voorwaar ‘n sad storie. Weet jy wat jy gemis het?! Darem is dit nou op DVD beskikbaar.

    Andrew, yes it is. According to Wikipedia: “Naturalistic Pantheism is a form of pantheism that holds that the universe, although unconscious and non-sentient as a whole, behaves as a single, interconnected, and solely natural substance. Accordingly, Nature is seen as being what religions call “God” only in a non-traditional, impersonal sense, where the terms Nature and God are synonymous. Therefore, naturalistic pantheism is also known as “impersonal pantheism” and “impersonal absolutism,” and does not posit any form of supernatural belief.” You get other varieties as well, e.g. classical and biblical pantheism.

    George Maru

    13 Oktober 2008 at 20:54

  5. Wow, I guess I am a pantheists too then. Thanks.

    Andrew

    13 Oktober 2008 at 21:09

  6. ‘V’ was sommer jarrrre voor sy tyd… was mal daaroor.

    Toe hulle die uitsaaigleuf verander het (seker te veel klagtes uit Pretoria), het hulle ook elke aand ‘n episode uitgesaai, nie net weekliks nie (of onthou ek verkeerd?). Dit was absolutely fabulous.

    Kanniewaggie!

    Theo

    17 Oktober 2008 at 16:15


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: