riviersonderend

Sela. Die einde.

with 2 comments

En hiermee sluit ek my inskrywings oor Sarah Palin af. Enige persoon wat haar onderhoud met Katie Couric gesien het, behoort te weet sy is in die diepkant ingegooi met boeie om haar voete. Ek het haar selfs jammer gekry. Arme mens, sy is clueless!

Kathleen Parker skryf vir die konserwatiewe en Republikeinsgesinde National Review:

Palin didn’t make a mess cracking the glass ceiling. She simply glided through it.

It was fun while it lasted.

Palin’s recent interviews with Charles Gibson, Sean Hannity, and now Katie Couric have all revealed an attractive, earnest, confident candidate. Who Is Clearly Out Of Her League.

No one hates saying that more than I do. Like so many women, I’ve been pulling for Palin, wishing her the best, hoping she will perform brilliantly. I’ve also noticed that I watch her interviews with the held breath of an anxious parent, my finger poised over the mute button in case it gets too painful. Unfortunately, it often does. My cringe reflex is exhausted.

En:

If BS were currency, Palin could bail out Wall Street herself.

Sela. Die aftel het begin na Palin se aankondiging dat sy besluit het haar familie het haar nodiger as haar land.

Wie gaan McCain se nuwe vise-presidentkandidaat wees?

Advertisements

Written by George Maru

26 September 2008 at 20:32

Posted in nuus

Tagged with

2 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Shame die arme girl, dalk moet sy nog bietjie na haarself soek. Lyk my sy probeer ander mense te please. Interessante skrywe George.
    Cheers,
    Annora

    Annora

    27 September 2008 at 9:56

  2. Annora, daar is baie waarheid in jou opmerking. Verskeie skrywers (Time & National Review) het al geskryf dat hulle haar ‘n kans moet gee om haarself te wees. Die McCain campaign is besig om van haar iets te maak wat sy nie is nie en dit doen haar selfvertroue skade. Maar of sy bevoeg is om Amerika se vise-president te wees, bly ‘n ander vraag. Op grond van haar onlangse optrede lyk dit egter nie so nie.

    George Maru

    28 September 2008 at 16:33


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: