riviersonderend

Sit dit af! Sit dit af!

with 14 comments

O my suster! Ek het ‘n whisky nodig.

Advertisements

Written by George Maru

11 September 2008 at 21:32

Posted in nuus

Tagged with ,

14 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Jy moet darem een ding erken: Palin is strate mooier! 🙂

    boerinballingskap

    12 September 2008 at 14:49

  2. Maakit ‘n dubble…!

    johannes coetzee

    12 September 2008 at 14:49

  3. Sy is glo “skepties” oor klimaatsonverandering. Dit is wat ek ongesonde skeptisisme noem…

    rosalindfranklin

    12 September 2008 at 15:59

  4. Ek verstaan regtig nie die “Sarah Palin is hot” gerugte nie. Mense wat dink sy is hot moet meer uitkom, regtig.

    Pienk Zuit

    12 September 2008 at 22:54

  5. 😆 @ Johannes

    George Maru

    14 September 2008 at 17:47

  6. wel ons tv nuus is net Zuma bedonnerd…maar laas toe ek gehoor het vat Houston erg hou..

    Neil Kroese

    14 September 2008 at 20:46

  7. Wil nou nie namens my “boerevolk” in ballingskap praat nie, maar ek kon dit nie verhelp om op Zuit se oproep te antwoord nie. As ‘n boer heeldag net “skrefies ogies” sien sal selfs PW vir enige boer begin “hot” lyk…!

    johannes coetzee

    15 September 2008 at 10:31

  8. Johannes, die skrefies-ogies is HOT…glo my…BAIE meer so as Palin.

    boerinballingskap

    15 September 2008 at 11:52

  9. Ek kan glo jou b(r)oer, ek glo jou…!

    johannes coetzee

    15 September 2008 at 12:04

  10. ek dink obama is sexy
    aangesien dit blykbaar saak maak

    maeree

    15 September 2008 at 14:16

  11. Neil, ek weier om oor Zuma te praat. Dit is te depressing.

    Johannes, ek is so bly jy het jouself gekorrigeer. Anders sou ek ‘n hele inskrywing daaraan moes wy om jou op die dwaasheid van jou woorde te wys met behulp van audio-visuele hulpmiddels.

    Maeree & Boer, julle is beide buite orde. Ons bespreek politiek hier, nie ‘n skoonheidskompetisie nie.

    George Maru

    16 September 2008 at 19:05

  12. Het jy dan “top secret” files van PW…?

    Sit dit aan! Sit die aan!

    johannes coetzee

    17 September 2008 at 10:25

  13. lolllll

    Johan Swarts

    19 September 2008 at 13:40

  14. Nogal ‘n goeie…ek was nooit ‘n “fan”van PW.

    tooi de vry

    20 September 2008 at 19:37


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: