riviersonderend

Hoe ek voel

with 6 comments

Ek voel die hele dag nog ‘n bietjie so.

In elk geval, gister was ‘n belangrike dag. Madonna – moeder, rebel, vrou, kabbalis, en heilige – het 50 geword. Om die geleentheid te vier, het ek ‘n Youtubie gaan soek. Makliker gesê as gedaan, want watter song kies mens van haar? Na diep besinning, het ek op die volgende video besluit vir ooglopende redes.

Hiermee wil ek ‘n pleidooi lewer dat flannel ‘n terugkeer tot ons modebewussyn sal maak.

(Die foto is van Scissor Sisters se Jake Shears vir die nuwe uitgawe van Butt.)

Advertisements

Written by George Maru

17 Augustus 2008 at 18:11

Posted in sommer net

Tagged with ,

6 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. breebors hammelstert
    ma se seun is niksi werd…

    johannes coetzee

    18 Augustus 2008 at 12:40

  2. Grapjas.

    George Maru

    20 Augustus 2008 at 7:28

  3. jy het vergeet sy is ook ” soos ‘n maagd” en ‘n uber-rebel. sy IS net daar om namens ons haarself te her-ontplooi.

    rosalindfranklin

    20 Augustus 2008 at 17:39

  4. ek’s mal oor jou “ek voel so” fototjie, ek is lig groen oor jy so mooi manier kon kry om die gevoel te beskryf, ek voel so elke oggend as ek uit die bed moet klim in die laaang kaapse winter (lig groen is ‘n mooi groen, nie soos monster groen nie)

    2dayi

    9 September 2008 at 21:13

  5. Eina tog my skat kom ons probeer asyn
    ek het die ouboet van alle hoofpyn
    o die liewe naarheid
    nou besef ek eers die waarheid
    dis vreeslik hierdie wrede babalaas

    Vat my na ‘n spoorwegstasie
    ‘n boomplantasie
    vergeet die inflasie
    is ek versprei oor ‘n wye spasie
    Hoe’t ek my gedra…?

    Nooit nooit weer
    nooit nooit weer
    eina tog my kop is seer
    die mannetjie die hammer weer
    ‘n babalaas niks kan dit keer

    Hoe’t ek my gedra…?*

    die res van die woorde kan ek nie meer onthou…
    maar dis woorde wat die waarheid in Jesaja 5:22 baie mooi uitspel

    (Jesaja 5:22) Wee hulle wat helde is om wyn te drink en wakker manne om sterk drank te meng;

    *(met erkenning aan ou blikkies ‘n studentevriend van my wat hierdie song geskryf het)

    johannes coetzee

    10 September 2008 at 14:39

  6. 😆 😆

    Johannes, jy sal dat ek verstik in my bobotie van die lag!

    2dayi, hallo, dink nie ons het al ontmoet nie. 🙂

    George Maru

    10 September 2008 at 19:13


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: