riviersonderend

Time out!

with 5 comments

So rukkie terug het ek die winter die winter van rock verklaar. Tog. Soms moet mens weer bietjie agteroorsit en rustig asemhaal.

Dankie tog vir Rob Thomas!

When the hour is upon us
And our beauty surely gone
No you will not be forgotten

Advertisements

Written by George Maru

20 Julie 2008 at 14:48

Posted in musiek

Tagged with

5 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ken nie vir Rob nie, maar hou van wat ek hoor.

    boerinballingskap

    20 Julie 2008 at 17:46

  2. Ek kan nie comment by jou WordPress Host blog nie. Probeer Afrihost vir jou eie domain. DGS (diegestorwesoldaat.co.za) is daar en vind hulle uitstekend en ek het ook nou vir my ‘n domain daar gekry, moet nou nog net uitfigure hoe om die ding te bou
    🙂

    Sonkind

    27 Julie 2008 at 1:51

  3. Wil net hoor of daar nog lewe is. Mis jou inskrywings.

    boerinballingskap

    12 Augustus 2008 at 15:38

  4. hallo daar, ek loer net in, en want ek mis jou skrywes.

    rosalindfranklin

    12 Augustus 2008 at 16:42

  5. ek hoop nie dis die “end van die rivier” nie…

    dis dalk net biekie “time out!”

    johannes coetzee

    14 Augustus 2008 at 15:02


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: