riviersonderend

Gevra in 1942

with 5 comments

In 1942 skryf Dietrich Bonhoeffer die volgende:

We have been silent witnesses of evil deeds; we have been drenched by many storms; we have learnt the arts of equivocation and pretence; experience has made us suspicious of others and kept us from being truthful and open; intolerable conflicts have worn us down and even made us cynical. Are we still of any use?

Advertisements

Written by George Maru

20 Mei 2008 at 19:56

Posted in sommer net

Tagged with ,

5 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. The more things change the more they stay the same?

    netjane

    20 Mei 2008 at 20:18

  2. ‘n Vraag wat ek deesdae te gereeld vir myself afvra. Ek wens deesdae te veel daar was ‘n ander planeet waar menslike lewe moontlik was, maar wat net ek van geweet het. Ek wil nie so voel nie.

    sonkind

    20 Mei 2008 at 21:21

  3. Ek wonder partydae self…

    kaalvoetinireen

    21 Mei 2008 at 5:56

  4. Sonkind

    Daardie “nuwe hemele en nuwe aarde” is vandag (21 Mei 2011) presies 3jaar van ons af weg.

    (2Co 2:15) Want ons is ‘n aangename geur van Christus tot eer van God onder die wat gered word en onder die wat verlore gaan;

    (2Co 2:16) vir die laaste ‘n reuk van die dood tot die dood, maar vir die eerste ‘n reuk van die lewe tot die lewe. En wie is tot hierdie dinge bekwaam?

    johannes coetzee

    21 Mei 2008 at 10:13

  5. en is bonhoeffer nie doodgemaak vir sy pogings om ‘n verskil te maak nie?

    maeree

    27 Mei 2008 at 16:08


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: