riviersonderend

Mildred Loving is oorlede

with 4 comments

Mildred Loving was 68. Mildred het bekendheid verwerf omdat sy liefgehad het. Dit was haar groot sonde. In 1967 het sy die Amerikaanse staat Virginia na die hooggeregshof gesleep, omdat sy nie met die man kon trou vir wie sy lief was nie.

Sy was swart. Richard, haar geliefde, was wit. Wat hulle wou doen was sonde.

In die saak Loving vs. Virginia bevind die Amerikaanse hooggeregshof dat die verbod op gemengde huwelike onkonstitusioneel is.
In 2007 tydens die 40ste viering van die afskaffing van die verbod op gemengde huwelike in Amerika het Mildred Loving opgemerk:

Surrounded as I am now by wonderful children and grandchildren, not a day goes by that I don’t think of Richard and our love, our right to marry, and how much it meant to me to have that freedom to marry the person precious to me, even if others thought he was the “wrong kind of person” for me to marry. I believe all Americans, no matter their race, no matter their sex, no matter their sexual orientation, should have that same freedom to marry. Government has no business imposing some people’s religious beliefs over others. Especially if it denies people’s civil rights.

I am still not a political person, but I am proud that Richard’s and my name is on a court case that can help reinforce the love, the commitment, the fairness, and the family that so many people, black or white, young or old, gay or straight seek in life. I support the freedom to marry for all. That’s what Loving, and loving, are all about.

Na haar dood, het haar dogter, Peggy Fortune, aan die pers opgemerk: “I want (people) to remember her as being strong and brave yet humble — and believed in love.”

Rus in vrede, Mildred.

Advertisements

Written by George Maru

7 Mei 2008 at 19:28

Posted in nuus

Tagged with

4 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Sy het geveg vir haar geluk en liefde, dapper. RIP

    Wipneus!

    8 Mei 2008 at 11:33

  2. Nog iemand wat anders was. Iemand spesiaal.

    “I support the freedom to marry for all. That’s what Loving, and loving, are all about.” se die wonderlike vrou. Hoekom gun ons mekaar nie net die eenvoudinge ding om bloot lief te he nie?

    Iets wat niks kos nie, maar so duur is om te bekom as jy nie “fit” volgens ‘n bepaalde norme nie.. Ek verstaan dit eenvoudig nie.

    rosalindfranklin

    8 Mei 2008 at 13:54

  3. Ons stam tog immers almal af van dieselfe voorouers wat uit die ark in die dae van Noag gekom het. Dis lyk my nie net die blanke afrikane wat daarmee sukkel nie…!

    johannes coetzee

    8 Mei 2008 at 15:21

  4. Siende dat ek en Liefie eens op ‘n tyd ook “onwettig” sou wees, lê hierdie my nogal na aan die hart. Ons het nie nodig gehad om te baklei vir liefde nie (wel nie te veel nie, mense is maar snaaks!), want iemand anders het dit vir ons gedoen.

    Rosa – dit is regtig ‘n eenvoudige ding om iemand te gun, maar somehow kry ons dit nie reg nie? Ek verstaan dit ook nie!

    netjane

    9 Mei 2008 at 15:55


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: