riviersonderend

Life carries on and on and on and on

with 9 comments

Advertisements

Written by George Maru

7 April 2008 at 23:01

Posted in musiek

Tagged with ,

9 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Stunning song met ‘n stunning liriek.

    “it’s just the car that we ride in
    a home we reside in
    the face that we hide in
    the way we are tied in”

    Dit laat my altyd aan die verganklikheid van die mens dink…

    Nico

    8 April 2008 at 7:45

  2. *sug* net wat ek nodig het vandag!!!

    platterfuss

    8 April 2008 at 12:51

  3. Dis baie, baie mooi…

    Pikkelik

    9 April 2008 at 15:11

  4. Ai frok, ek kan nie die goed sien nie – die “buffering” vat vir ewig! Nee, ek het nie ADSL nie!!! 😦

    René

    10 April 2008 at 8:52

  5. peter gabriël het die vermoë om die snare van mens se siel te laat vibreer. dis nie altyd lekker nie.

    maeree

    10 April 2008 at 10:56

  6. Wow, stunning video. Ek het al vergeet van Peter Gabriel, nou gaan ek weer youtube surf. Thanks vir ‘n magic song.

    sonkind

    10 April 2008 at 20:13

  7. Ek kan net saamstem – stunning song!

    boerinballingskap

    17 April 2008 at 15:49

  8. And On…

    (1Th 5:3) Want wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid—dan oorval ‘n skielike verderf hulle soos die barensnood ‘n swanger vrou, en hulle sal sekerlik nie ontvlug nie.

    Stilte voor die storm…?

    Vandag oor 37 maande is dit die 21ste Mei 2011…!

    johannes coetzee

    21 April 2008 at 11:22

  9. Baie mooi song en video!!

    Wipneus!

    26 April 2008 at 12:14


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: