riviersonderend

Net een vraag

with 12 comments

Wat is die een vraag wat elke persoon moet streef om te antwoord voor hy of sy sterf?

(Ek het dit gegaps van Deepak Chopra se blog. Dankie, antwoord nou die vraag as jy klaar in jou mou gelag het.)

Advertisements

Written by George Maru

4 Maart 2008 at 19:01

Posted in spiritualiteit

12 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Was I all that I could have been?

    sonkind

    4 Maart 2008 at 22:10

  2. Kan ek asb. hemel toe gaan?

    Melanie du Toit

    5 Maart 2008 at 0:39

  3. Was dit die moeite werd? (Was it worth it?)

    Tim

    5 Maart 2008 at 8:58

  4. τελέω

    Jammer virri grieks

    johannes coetzee

    5 Maart 2008 at 10:34

  5. Het ek my éie lewe gelewe gelei?

    rosalindfranklin

    5 Maart 2008 at 10:57

  6. Any regrets?

    René

    7 Maart 2008 at 15:03

  7. Wat maak ek hier?

    mykopop

    7 Maart 2008 at 22:36

  8. Laat ek iets na wat vir enigiemand iets beteken?

    kyker

    9 Maart 2008 at 6:44

  9. Dankie vir die vrae.

    George Maru

    9 Maart 2008 at 8:37

  10. Het ek te veel vrae gevra?

    Johan Swarts

    9 Maart 2008 at 22:40

  11. Sal ek weer as ek kon?

    freddy

    12 Maart 2008 at 11:29

  12. Het ek die kruks van menswees geleef, al het ek dalk nooit geweet wat dit was nie?

    Nico

    16 Maart 2008 at 15:38


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: