riviersonderend

with 5 comments

gone_fishin.jpg

Advertisements

Written by George Maru

19 Februarie 2008 at 20:44

Posted in algemeen

5 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. He he, ons het ‘n plekkie naby ons, ek weet nie wat hulle naam is nie, daar staan net “Hake & Chips” bo hulle deur. Elke jaar ‘n sekere tyd sit die ou net so ‘n bordjie op en sluit sy deure vir ‘n week of twee!

    mykopop

    20 Februarie 2008 at 15:07

  2. …ek’s jaloers.

    boerinballingskap

    20 Februarie 2008 at 15:39

  3. Hoop jy trek ‘n GROTE uit!

    sonkind

    20 Februarie 2008 at 19:53

  4. Dis ‘n baie interesante verskynsel dat bloggers ophou om kommetaar te lewer sodra die eienaar van die blog aandui dat hy/sy vir ‘n ruk nie by sy rekenaar gaan wees nie. So asof bloggers dink dat die eienaar van ‘n blog andersins heeltyd vir kommetare op sy blog sit en wag.

    Kommetare kan mos onverpoosd voortgaan, of dink en nie soos die normale blogger nie?

    Ek sou nou gedink het dis soos om iemand se huis op te pas, gaan mal terwyl hulle nie daar is nie…!

    Hoop jyt ‘n net saamgevat en het 153 groot visse gevang…

    johannes coetzee

    22 Februarie 2008 at 12:58

  5. Dit was nie ‘n rerige vis nie. Meer by wyse van spreke.

    Johannes, durf ek dit sê? Goeie punt!

    George Maru

    23 Februarie 2008 at 9:07


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: