riviersonderend

Funky liefde

with 4 comments

Paradigmas. Kennis. Teorieë.

Vertrek na punte sonder end.

Om sinne noukeurig in lettergrepe te verdeel ter wille van die sin
Enigesinsoos:

The painted ponies go up and down

Word

Paragrawe wat vloei
Paragrawe wat bloei

Rawe is nie koeie nie
en rowe word grood

Om sintaks te verstaan.
Omgekeerd.
Loer die oë van die Boeddha
na die hoenner wat ‘n eier nie kan lê
waar hy nóú IS:

Hipoteties gesproke.

Advertisements

Written by George Maru

14 Januarie 2008 at 21:13

Posted in musiek

Tagged with , ,

4 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Sjoe sjoe sjoe – as ek anders was, sou hierdie pop dit beslis vir my gedoen het. En ek was nog altyd mal oor daai song.

    sonkind

    15 Januarie 2008 at 21:18

  2. Wat is “love..?”

    johannes coetzee

    17 Januarie 2008 at 8:36

  3. Ditto, Sonkind, ditto.

    Johannes, hoekom sal ek bodder as Joan Baez die antwoord reeds gegee het:

    Though I never knew just what you meant
    When you were speaking to your man
    I could only think in terms of me
    And now I understand
    After waking enough times to think I see
    The Holy Kiss that’s supposed to last eternity
    Blow up in smoke, its destiny
    Falls on strangers, travels free
    Yes, I know now, traps are only set by me
    And I do not really need to be assured
    That love is just a four-letter word

    George Maru

    17 Januarie 2008 at 20:23

  4. […] Dit behoort nou reeds duidelik te wees dat George ‘n ligte aanval van cabin fever het. Die bewyse van frustrasie met ‘n skripsie (asook ander stuff) wat oor 11 dae moet in wees, begin orals […]


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: