riviersonderend

‘n Ekologiese ramp

with 3 comments

Tata het die afgelope week ‘n ekologiese ramp aan die wêreld bekend gestel. Sake berig:

Indiërs is gister uitgeboul deur die wêreld se goedkoopste motor, die nuwe Tata Nano.

Hulle het dit ’n “moet-koop” en ’n “een-in-’n-miljard-slag” genoem, maar omgewingsbewustes is bekommerd.

Dié motor van sowat R17 500, wat deur Tata-motors vervaardig word, is Donderdag in Nieu-Delhi bekend gestel.

Advertisements

Written by George Maru

13 Januarie 2008 at 10:54

Posted in nuus

Tagged with , , ,

3 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Lees bietjie Ivo Vegter se stuk:
    http://ivo.co.za/2008/01/10/imagine-poor-people-with-cars/
    “Can’t have the natives driving cars, now can we?”

    alleman

    13 Januarie 2008 at 19:55

  2. Al die rykes wat hulle karre opstart om na die gyms toe te ry, in plaas van bietjie gaan stap of fietsry, is geen probleem, maar sodra die armes ook ‘n kar kry is ons skielik besorg oor die omgewing…

    Siek wêreldjie…

    machiel

    14 Januarie 2008 at 14:10

  3. Die rykes en nie-natives ry groot, vieslike karre. Dit is feite. Ek betreur nog die feit dat 4×4 en ander ekologiese rampe nie naastenby genoeg belas word nie. (Machiel, as ek reg onthou is Nederland nou besig om belasting heelwat te verhoog?) Maar net soos al die 4×4’s nie die oplossing is nie, net so is die nano ook nie ‘n oplossing nie.

    George Maru

    14 Januarie 2008 at 20:40


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: