riviersonderend

‘n Prettige 2008

with 7 comments

Want niemand kan dit beter sê as hulle nie:

En terwyl almal nog so feestelik voel, hier is ‘n paar foto’s, geneem op Kersdag 2007 in Toskane.

kersfees1.jpg

Middagete in die sneeu langs die pad

kersfees2.jpg

‘n Titanic oomblik

kersfees3.jpg

Pad na nêrens

kersfees4.jpg

Skewe kersboom

kersfees5.jpg

Die deur

Advertisements

Written by George Maru

2 Januarie 2008 at 22:40

Posted in sommer net

Tagged with ,

7 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ek kan al die foto’s sluk, maar daai een van die middagete? Dit was seker nie so koud soos die kere wat ek middagete langs die pad in die sneeu geëet het nie. Dit lyk pragtig, maar ek mis die toskaanse lekkernye op die foto (tensy dit in daai bord is, wat ek nie mooi kan sien nie, maar vir my soos nog vrugte lyk). Ek ken nie die name nie, weet nie wat pesto en wat tapenade is nie, ken ook net-net die verskil tussen olywe en songedroogde tamaties, maar ek weet iets wel, die lekkerste ete in my lewe het ek in Italië geniet. Ek hoop julle ook!

    …en o ja, ‘n prettige 2008 vir jou ook!

    machiel

    3 Januarie 2008 at 9:59

  2. Ek stem met jou saam… oor ABBA
    Hulle het ‘n nommertjie getiteld … “Move On” dis self ook ‘n nommertjie waarna jy kan luister. Dis die heel eerste song wat ek van hulle gehoor het op ‘n boesemvriend van my se “Hi-Fi” wat hy met sy studentelening se geld gekoop het…!

    Mag God jou en jou blogvriende ryklik seen.

    johannes coetzee

    3 Januarie 2008 at 15:33

  3. Dit lyk onvergeetlik lekker! Magic 2008 vir jou!

    sonkind

    3 Januarie 2008 at 21:41

  4. Ek is amptelik gras gras groen!! Ek kan al die foto’s handle, maar nie die middagete een nie!!! Hoe kon jy?? (hehe, grappie!!)

    René

    4 Januarie 2008 at 9:20

  5. ek like daai sneeufoto’s. waarna het daai pad na êrens toe gelei?

    Johan Swarts

    5 Januarie 2008 at 16:03

  6. Dankie vir die goeie wense, almal. Hoop julle jaar is ook mooi.

    Machiel, dit was so 2/3 grade. Ons het wel al die Toskaanse lekkernye geniet. Die kersaandete was warmer, maar die middagete was vrugte en slaai (rocket) met die wonderlikste kase en koue vleis.

    Johannes, ek sal gaan luister. (WordPress het jou in my spammandjie geplaas – hoekom weet ek nie, maar hopelik is dit nou gefix.)

    Sonkind, dankie.

    René, hoe kon ek? Maklik.

    Johan, dit is iewers anderkant Abetone geneem. Dit het uiteindelik, via Barga, huistoe gegaan. Ek het wel daar in die sneeu gepiepie. Dit was lekker.

    George Maru

    5 Januarie 2008 at 17:03

  7. ek LOVE jou nuwe header!

    Johan Swarts

    8 Januarie 2008 at 0:17


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: