riviersonderend

Soenbaar?

with 5 comments

snor.jpg

Advertisements

Written by George Maru

6 Desember 2007 at 6:44

Posted in sommer net

Tagged with

5 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ons het ‘n onderwyser gehad met ‘n snor so ‘n bietjie kleiner as daardie een. Hy’t altyd gesê: ‘n Soen sonder ‘n snor is soos brood sonder konfyt. Ek eet liewer regte appelkooskonfyt.

    mykopop

    6 Desember 2007 at 7:53

  2. Ek hou van jou nuwe header! Ek hou definitief nie van die snor nie! Dan eet ek liewer maar die droë brood, waarvan Kop hier bo praat.

    sonkind

    6 Desember 2007 at 20:39

  3. Nie op die mond nie.

    Vlermuis

    7 Desember 2007 at 21:33

  4. MKOB, as jy iemand met ‘n snor soen, hoef jy nie brood te eet om konfyt te kry nie.

    Sonkind, dankie.

    Vlermuis, wat is dan die punt?

    George Maru

    8 Desember 2007 at 0:01

  5. Mnr Maru… daar is ander plekke op die lyf waar so ‘n snor heelwat vreugde sal bring. Vlermuis wéét van, wil dit blyk…

    K ‘-)

    Karin

    11 Desember 2007 at 8:08


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: