riviersonderend

Elisabeth Eybers (1915 – 2007)

with 2 comments

Elisabeth Eybers is dood. Woorde is daar nie. Ek laat haar self spreek. Die gedig van ‘n moeder aan haar kind, kom uit Valreep/Stirrup-cup (2005).

VIR BERT

Noudat jy swyg is daar niks meer
vir my om ooit nog te begeer
buiten die tydstip waarop ek
dieselfde stilte mag betrek.

Advertisements

Written by George Maru

3 Desember 2007 at 8:18

2 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Baie raak gekies George. Mens kan seker seker sê haar dood is ‘n verlies vir Afrikaanse digkuns, maar haar gedigte is gelukkig nog daar vir ons.

    mykopop

    3 Desember 2007 at 10:27

  2. Elizabeth Eybers se nalatenskap sal nog lank met ons wees. Dankie vir hierdie raak gedig.

    attie

    4 Desember 2007 at 16:56


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: