riviersonderend

Why?

with 9 comments

Advertisements

Written by George Maru

1 Desember 2007 at 10:34

Posted in musiek

Tagged with ,

9 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. George

    Die skrif is aan die muur my vriend.

    Daar moet ‘n einde aan alles kom…!

    (Openb 15:5) En ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk, die tempel van die tent van die getuienis in die hemel is geopen.

    (Openb 15:6) En die sewe engele met die sewe plae het uit die tempel uitgekom, bekleed met rein, blink linne, en om die bors omgord met goue gordels.

    (Openb 15:7) En een van die vier lewende wesens het aan die sewe engele sewe goue skale gegee, vol van die grimmigheid van God wat leef tot in alle ewigheid.

    (Openb 15:8) En die tempel het vol rook geword uit die heerlikheid van God en uit sy krag, en niemand kon ingaan in die tempel voordat die sewe plae van die sewe engele voleindig was nie.

    Hierdie keer gaan dit egter finaal wees…iets veel erger as vigs, tsunamis, aardbewings, you name it… 21 Mei 2011 tot 21 Oktober 2011. Ek sal nie verbaas wees as dit met een “mother of all” aardbewing gepaard sal gaan nie.

    My bede is net dat die mens weer begin Bybel lees. Want alles maar alles staan geskrywe…!!! My hart huil en ek voel diep bedroef.

    johannes coetzee

    1 Desember 2007 at 11:22

  2. Why? Omdat die aarde homself moet herstel; die natuur moet homself herstel.

    Ek glo natuurlik dat AIDS al dekades lank reeds bestaan, dit het maar net onlangs eers ‘n naam gekry. Baie sterftes wat vroeër aan ander oorsake toegeskryf is, was heel moontlik eerder te wyte aan AIDS, die afbreek van jou immuniteitstelsel.

    sonkind

    1 Desember 2007 at 17:34

  3. die ding, sonkind, is dat die natuur vir haarself ‘n bewussyn met skuldgevoelens en medemenslikheid in ons breinlobbe ontwikkel het.

    poignant song.

    Johan Swarts

    1 Desember 2007 at 20:10

  4. Sonkind as dit gaan oor die natuur wat homself moet herstel, raak ek bekommerd want ek en jy en ons manier van leef is ‘n baie groter bedreiging vir die natuur as vigswesies. Ek weet nie of ons manier van leef volhoudbaar is nie.

    Johan, is jy nou twee?

    George Maru

    2 Desember 2007 at 6:59

  5. The end
    the end is nigh
    it has been
    it will be
    it is.

    And still
    people do not listen
    people do not understand
    people are not interested.

    They lie
    They steal
    They kill

    For the Leh,
    The Mah,
    They know not the difference.

    The language of angels
    The language of men
    Who will translate?
    Who can translate?
    A listener!
    Anyone who listens!
    Anyone!

    For you all
    You all have God
    Within you.

    He is always there
    With you.

    Why do you not listen?!
    Woe to you! You modernist!

    lousirr

    2 Desember 2007 at 8:59

  6. “Die skrif is aan die muur my vriend.

    Daar moet ‘n einde aan alles kom…!”

    “The end
    the end is nigh”

    Skryf julle by mekaar af? Mmmm?

    “Woe to you! You modernist!”

    Ouch! Eina!

    George Maru

    2 Desember 2007 at 10:26

  7. George

    Ons skryf nie by mekaar af nie.

    Ek dink ons gebruik dalk dieselfde Boek as enigste bron van Waarheid, of dalk is ons verlangs familie en het ons dalk dieselfde Pa…? Wie sou weet?

    (Efes 2:19) So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar medeburgers van die heiliges en huisgenote van God,

    (Efes 2:20) gebou op die fondament van die apostels en profete, terwyl Jesus Christus self die hoeksteen is,

    (Efes 2:21) in wie die hele gebou, goed saamgevoeg, verrys tot ‘n heilige tempel in die Here,

    (Efes 2:22) in wie julle ook saam opgebou word tot ‘n woning van God in die Gees.

    johannes coetzee

    3 Desember 2007 at 14:19

  8. Ek dink die verskriklikheid van VIGS is net te erg vir ons. Daarom moet ons dit kan “box” met een of ander redenasie of gevolgtrekking, just to get a hold on it.

    freddy

    4 Desember 2007 at 21:54

  9. Dis maar wat die mensdom deur die eeue met daardie “laaste dag” van hierdie heelal gemaak het…!

    Daardie aller verskriklike “laaste dag” waarvan die Bybel praat, net te erg vir ons.

    Behoort dit nie net andersom te wees nie…?

    ‘n Dag waarna ons so uitsien dat ons nie kan slaap nie… van opgewondenheid…!!!

    (Openb 22:20) Hy wat dit getuig, sê: Ja, Ek kom gou. Amen, ja kom, Here Jesus!

    (Openb 22:21) Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.

    johannes coetzee

    9 Desember 2007 at 14:04


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: