riviersonderend

Hou moed!

with 8 comments

Ja, die Kaapse winter was lank die jaar. Vir diegene wat nou gatvol is: hou moed! Selfs die winter het sy eie bekoringe. En om my punt te staaf, wys ek vir julle waarmee die Switsers hulself besig hou in die winter:

switzerland.jpg

Kliek hier en stem vir jou gunsteling ski-instrukteur. “Wat kan ek wen?” vra jy. Wel, die ski instrukteur!!! Hoe dan anders? Daar is selfs “Recover from our ski instructor”-pakkette. Vir as jy nie meer kan byhou nie.

Kliek ook hier om hulle Wêreldbeker advertensie te sien. Dit is kort en jy sal nie spyt wees nie:

 

switzerland2.jpg

Wie het gesê winters moet grys, grou en depressing wees?

Advertisements

Written by George Maru

9 November 2007 at 7:23

Posted in sommer net

Tagged with ,

8 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. o ja!

    idiwidi

    9 November 2007 at 13:28

  2. hehehehe

    die model op daai eerste foto lyk effe aan die kort kant…

    Johan Swarts

    9 November 2007 at 14:37

  3. Lol @ Johan – who cares? Hy het ‘n ordentlike six-pack en nie ‘n bang haar op sy bors (uhhmmm kop) nie! :mrgreen:

    René

    9 November 2007 at 16:21

  4. Bwahahaha! Nee dankie, se die gansie. Nie eers vir so ‘n mooi lyf sal ek gaan koud kry nie.

    Dan kan ek net sowel Clifton of Kampsbaai toe gaan en warm kry EN mooi lywe sien en warm kry en mooi lywe sien en warm kry, ens. ens. ens.

    Maar dankie vir die lekker eye candy 😉

    sonkind

    9 November 2007 at 17:47

  5. Arme maergat op die tweede foto.
    Ag wel, niks wat ‘n paar power shakes en ‘n uurtjie of twee in die gym nie kan regkry nie.

    Bertus!

    10 November 2007 at 9:42

  6. Johan, jy mis die punt.

    Sonkind, jou toestand is erger as wat ek gedink het!

    Bertus!, “‘n uurtjie of twee in die gym”? Jeez, ek wil jou as my personal trainer hê.

    George Maru

    10 November 2007 at 14:31

  7. :p

    Johan Swarts

    12 November 2007 at 0:51

  8. ek gril my morsdood vir gespierde manlike lywe. eeuuww. die ergste is wanneer hulle nekke so dik soos hul kakebene is.
    ek hou van gewone lywe.

    maeree

    19 November 2007 at 18:07


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: