riviersonderend

‘n Tequila vir Santa Muerte

with 10 comments

Liewe leser.

Ek is jammer. Ek is bitterlik jammer. Bitterlik.

Vanaand het ek slegs 2 doelwitte gehad. Om vir julle ‘n Halloween-storie oor die baobhan sith te skryf en om vir Trevor Manuel tevrede te stel.

Ek het in beide gefaal, want Doodles het my pad gekruis.

Dus kan daar nie stories wees nie.

Ten minste hoop ek dat julle ‘n tequila aan Santa Muerte sal offer. Maar omdat sy nie kan drink nie, sal julle maar namens haar die offer moet aanvaar.

santa_muerte_15.jpg

(Die foto het ek by Time gegaps.)

Sorry.

Advertisements

Written by George Maru

31 Oktober 2007 at 21:49

Posted in sommer net

Tagged with

10 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Hi George,
    Jy kan altyd jou belasting per internet doen en dan hoef dit eers einde Desember (of is dit nou einde Januarie) kla te wees. By SARS e-filing:
    http://www.efiling.gov.za/StaticMain.aspx

    Sal jou storie dan ma later lees…

    Thomas Dreyer

    1 November 2007 at 1:46

  2. Wat is Doodles?

    idiwidi

    1 November 2007 at 6:57

  3. Einde Januarie – vir die belasting, nou.

    En George, hoe voel die kop nou vanmore?

    unobastardo

    1 November 2007 at 10:13

  4. teguila!
    tequila!
    woo-hoo!

    maeree

    1 November 2007 at 10:45

  5. TEQUILA! Lekkerrrrr! Ek het nou die dag Cactus Jack gekoop (with a dash of lime). Lekker was nog nooit sleg nie!

    Ek dink Doodles was seker DIE plek om op Halloween te wees!

    sonkind

    1 November 2007 at 17:24

  6. Thomas, dankie! Ek sal dit bietjie ondersoek.

    idiwidi, ‘n plek wat oor Tafelbaai uitkyk in Table View.

    unobastardo, die kop het goor gevoel dankie. Maar niks wat ‘n Kauai smoothie nie kon fix nie.

    maeree en sonkind, ek het tequila afgesweer.

    George Maru

    1 November 2007 at 21:33

  7. […] feit dat George besluit het om Tequila af te sweer het my laat besluit om bietjie te gaan uitvind wat is Tequila nou eintlik. Waar kom dit vandaan en […]

    Viva Tequila! « Sonkind

    3 November 2007 at 14:12

  8. A-nee-a! How kan enige ieman tequila afsweer?!
    Miskien moet jy dit nog ‘n kans gee, en net met respek behandel? 😉

    Louisa

    3 November 2007 at 14:48

  9. George, het jy al een van daai grasserige groen goed by Kauai gedrink? Dit lyk verskriklik en smaak amper soos wat dit lyk, maar dis vol skop!

    sonkind

    3 November 2007 at 17:06

  10. Hiermee herroep ek amptelik my besluit oor tequila. Ek sal dit vandag gaan vier.

    Sonkind, praat jy van die wheat grass? Ek het dit al gehad. Dit is wild.

    George Maru

    4 November 2007 at 9:53


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: