riviersonderend

Jonny Wilkinson oor Boeddhisme

with 10 comments

jonny-wilkinson.gif

Vanaf Times Online:

… I have, for example, learnt a lot from the doctrines of Buddhism.

Don’t get me wrong. Don’t think: “Jonny’s now a Buddhist.” I am not. I have just been finding a direction, learning different ways of looking at life and taking bits I could use and discarding bits I could not. It has taken me everywhere. Even down to the basics of how to relax, looking at meditation or better sleeping.

The Buddhist principles have been fascinating and there were shared principles from writers such as Robin Sharma and Deepak Chopra. How does all that impact on a game of rugby? I can’t answer that. All I know is it’s enough to help me to proceed in a way that makes me happy enough to go out there and be proud of who I am and what I hope I can bring to this team.

Advertisements

Written by George Maru

21 Oktober 2007 at 17:55

Posted in boeddhisme, nuus

Tagged with , ,

10 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ek gee nie regtig om wat hy glo of aanbid nie — hierdie man bly darem maar mooier as ‘n mens! Selfs al is hy natgesweet en modderbesmeer!!! Ai…

    René

    22 Oktober 2007 at 9:40

  2. Ek stem, Rene! Maar gooi nie ons eie Percy weg nie, hoor!

    sonkind

    22 Oktober 2007 at 9:52

  3. Dis verstommend hoe alle godsdienste kredietwaardigheid probeer verleen aan hulle “evangelies” deur bekende mense te probeer koppel aan hulle godsdienstige stelsels..

    (Jes 55:8) Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die HERE.

    (Jes 55:9) Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes.

    johannes coetzee

    22 Oktober 2007 at 10:15

    • Dankie Johannes vir jou Skrif!
      Ek weeet dit kan verkeerd wees om my opinie te lig op die Net, maar ek voel in my hart ek moet dit doen, want dit kan vir iemand iets beteken.
      Weet dis nou twee jaar later al (vananf jou kommentaar), maar dankie! Ek is verplig om nou, in my derde jaar van studies, ‘n taak ook Boeddhisme te doen en dan ‘n aanbieding wat volg vir die hele klas. Ek is verstom…mense vind rus (meditasie) uit ‘n man wat al lankal dood is en sy manier van dinge doen. Terwyl daar ‘n God, ‘n Koning, ‘n vriend en ‘n Verlosser is waar mens rus kan vind.

      Elsje de Waal

      28 September 2009 at 15:05

      • Kan nie meer met jou saamstem nie…

        (Mat 22:32) Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob? God is nie ‘n God van dooies nie, maar van lewendes.

        Sterkte met jou aanbieding. Dis juis daar waar ons lewende God ons op misterieuse wyse gebruik…!

        Mag God jou in Sy Gees en in Sy Waarheid onsigbaar bystaan. Wanneer ek iets wat in die toekoms soos ‘n berg voorlê is my grootste troos altyd…”Hy was alreeds daar en ek moet nou net ontdek wat die uitkoms daarvan gaan wees, soos deur Hom bepaal….?

        johannes coetzee

        28 September 2009 at 16:42

  4. Ongelukkig het dit hom nie veel gehelp teen die Bokke nie.

    boerinballingskap

    22 Oktober 2007 at 16:13

  5. René en sonkind: julle is welkom.

    Johannes! Waar was jy? Het jy jouself in ‘n spa ingeboek of wat? Dit het niks met kredietwaardigheid te doen nie. Kyk nou net hoe gelukkig het dit vir sonkind en René gemaak. Verder. Mense wat stereotipes afbreek interesseer my. Ek probeer nie kredietwaardigheid aan Boeddhisme verleen nie.

    Boer, dit is ‘n baie onzen opmerking van jou. 😉

    George Maru

    22 Oktober 2007 at 19:02

  6. George (was ek dan weggewees…?)

    Dis hoekom ek so mal is oor Jesus… veral toe Hy die tafels omgekeer het en die “stereotipes” net die sweep bygekom het…

    (Joh 2:15) En Hy het ‘n sweep van toutjies gemaak en almal uit die tempel uitgedrywe, ook die skape en die beeste, en die kleingeld van die wisselaars het Hy uitgegooi en hulle tafels omgekeer.

    Hy het die “stereotipes” weereens verras toe Hy met die “kerk-era” klaargemaak het…. Iets wat niemand verwag het nie, te midde daarvan dat dit “geskrywe” staan.

    Die grootste verrassing wag egter vir hierdie generasie in die jaar van onse Heer 2011…. tussen 21 Mei en 21 Oktober 2011 (5maande of die laaste 153dae)

    johannes coetzee

    22 Oktober 2007 at 20:53

  7. uhm… wie’s die ou?

    maeree

    23 Oktober 2007 at 11:54

  8. Maeree, hy skop graag balle rond.

    George Maru

    24 Oktober 2007 at 6:39


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: