riviersonderend

Dumbledore toe al die tyd gay

with 9 comments

J.K. Rowling, skrywer van die Harry Potter-boeke, het Vrydagaand tydens ‘n vraag-en-antwoord sessie in New York, onthul dat Dumbledore gay is:

Newsweek berig:

One fan asked whether Albus Dumbledore, the head of the famed Hogwarts School of Wizardry and Witchcraft, had ever loved anyone. Rowling smiled. “Dumbledore is gay, actually,” replied Rowling as the audience errupted in surprise. She added that, in her mind, Dumbledore had an unrequited love affair with Gellert Grindelwald, Voldemort’s predecessor who appears in the seventh book. After several minutes of prolonged shouting and clapping from astonshed fans, Rowling added. “I would have told you earlier if I knew it would make you so happy.”

Advertisements

Written by George Maru

20 Oktober 2007 at 10:12

Posted in nuus

Tagged with , , ,

9 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. dis vir my hartseer dat mense so opgewonde kan raak oor karakters. ek het dieselfde kleintjie dood aan star wars en daai godsdienstige star trek fans. wat’s fout met die goed!?

    Johan Swarts

    21 Oktober 2007 at 11:47

  2. Will Shetterly se perspektief

    J. K. Rowling applauded for hiding fact Dumbledore is gay
    Also, for having the only gay romance be a tragedy.

    As shown here:
    That love, she said, was Dumbledore’s “great tragedy.”

    “Falling in love can blind us to an extent,” she said.

    The audience reportedly fell silent after the admission — then erupted into applause.

    If you want to read a great kid’s book that isn’t afraid to acknowledge homosexuality, try Diane Duane’s So You Want To Be A Wizard.

    Which was written long before Rowling’s first book.

    P.S. If Rowling really wants to do something nice for the gay community, she should write a book about Dumbledore that doesn’t hide the nature of his affections.

    P.P.S. Yes, I know why the audience really applauded. But if Rowling wants creds, she should have Dumbledore out himself. Because having the author say it in a speech? That’s just fan fic. It ain’t official if it ain’t in the canon.

    Bertus!

    29 Oktober 2007 at 11:48

  3. Bertus! ek dink die hele besigheid is ‘n storm in ‘n teekoppie. Die skrywer van ‘n boek behoort die reg te hê om te kan besluit wat in die boek ingaan en wat nie. Die hele redenasie dat “as Dumbledore gay is, behoort sy dit in die boek te gesê het”, is kak. Dit is Rowling se storie waarmee sy kan maak wat sy wil.

    George Maru

    30 Oktober 2007 at 19:17

  4. Wel obviously wou sy nie vir Dumbledore gay gemaak het nie, anders sou sy. Nou wonder ek hoekom sy na die tyd van plan verander het.

    Bertus!

    31 Oktober 2007 at 10:18

  5. Hoe “maak” jy iemand gay?

    George Maru

    31 Oktober 2007 at 22:30

  6. Nah, Rowling kan nie net na die tyd besluit karakters is gay of bang vir die donker of whatever nie. Sy sal of ‘n nuwe uitgawe moet publiseer of met die oorspronklike teks self bewys hy’s gay.

    I mean, hoe weet jy sy het die waarheid gepraat? Dalk het sy gelieg – dalk is Dumbledore aseksueel. Net omdat sy die outeur is beteken dit nie sy weet die meeste van die karakters nie. Hel, ek reken die lesers se verbeeldings saamgestel weet jarrrrrre meer van haar karakters af as sy.

    Johan Swarts

    1 November 2007 at 2:08

  7. Ek scheme Rowling (en ek het nie een van die vrou se boeke gelees nie, so ek bespiegel) het ‘n heerlike gay-vrye wêreld geskep sodat al die mammies en pappies wat vir sulke dinge gril te lekker kan lees. Toe vind sy na die tyd uit van die pienk rand en nou wil sy skielik incash.

    Bertus!

    1 November 2007 at 14:42

  8. Johan, aseksualiteit sluit nie seksuele oriëntasie uit nie. En hoe bewys sy hy is gay? Deur aan die een of ander stereotipe te voldoen? Ek kry so die idee dit is wat almal vra deur te eis dat Dumbledore gay in die boeke moes wees.

    Ek sou graag wou weet hoe julle sou gereageer het as sy een van haar karakters as “straight” ge-out het? Aangedring het op die een of ander vorm van love interest?

    So as ‘n karakter gay is, moet dit op die een of ander manier feature in die storie? Solank julle straight karakters op dieselfde manier beoordeel, is dit seker fine.

    Hoekom moet Harry Potter ‘n verantwoordelikheid hê teenoor gay regte. Rawling se boodskap van verdraagsaamheid en aanvaarding van die ander, is universeel. En ek vermoed, die eintlike rede hoekom baie Christene ‘n probleem met haar boeke het.

    Bertus! ek meen verder dat jy die pot oor Rawling heeltemal mis sit.

    George Maru

    1 November 2007 at 22:03


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: