riviersonderend

‘n Bietjie rugby sports

with 5 comments

En dit is hoekom jy nooit met rugbyspelers in die kleedkamer ‘n onderhoud voer nie. Gaan die Australiërs dan nooit leer nie? Blykbaar is iemand hieroor gefire.

Waarskuwing: as jy by die werk kyk, veral in ‘n oopplan kantoor, sal jy dalk die video ‘n skip wil gee. 🙂

Advertisements

Written by George Maru

11 Oktober 2007 at 22:14

Posted in sommer net

Tagged with , , ,

5 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. En blykbaar was die video so erg dat dit nie meer beskikbaar is nie. Nou sal jy maar moet vertel wat nie te siene is nie.

    RMB

    12 Oktober 2007 at 11:16

  2. Oeps

    Daar word die eerste “bousteen” van jou nuwe “gebou” deur “you tube” geban…nog voordat die ng kerk se kommissie van ondersoek ‘n kans kon kry om hulle hande daarop te lê om dit na hulle sinode te verwys vir ‘n besluit!

    (1Kor 5:1) ‘n Mens hoor waarlik van hoerery onder julle, en hoerery van so ‘n aard as wat selfs onder die heidene nie bekend is nie: dat iemand die vrou van sy vader het.

    Ek dink Paulus het ‘n paar toue getrek….!

    johannes coetzee

    12 Oktober 2007 at 16:02

  3. Mensig, het die video clippie enigsins iets te make met johannes coetzee se skrifverwysings?

    freddy

    12 Oktober 2007 at 17:12

  4. Ag NEE! George se video het gesneuwel. Het ons nou weer ‘n sensuurraad?

    sonkind

    12 Oktober 2007 at 21:33

  5. Ek kan nie glo dat ‘n penis Fox nuus nou so opgewonde kon maak nie. Dit was after all in die nuusbulletin.

    Geez.

    George Maru

    14 Oktober 2007 at 13:03


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: