riviersonderend

‘n Gedig, sommer net

with one comment

 

tsvetaeva.jpg

Marina Tsvetayeva is in 1892 in Moskou gebore. In 1910 verskyn haar eerste digbundel. Tydens die groot hongersnood plaas sy een van haar dogters in ‘n weeshuis omdat sy nie meer vir hulle kon sorg nie. In 1920 sterf die kind in die weeshuis weens wanvoeding.

Stalin laaik haar niks. Na die rewolusie verlaat sy Rusland in 1922. Eers bly sy in Praag, later in Berlyn en ook Parys. Sy keer terug na Rusland in 1939 om haar by haar man aan te sluit. Net nadat sy teruggekeer het, word haar man vermoor, die Tweede Wêreldoorlog breek uit, en sy moet na Yelabuga vlug.

In 1941, alleen in Yelabuga en werkloos, hang sy haarself.

3 (Poems for Blok)

You are going    west of the sun now.
You will see there    evening light.
You are going    west of the sun and
snow will cover up your tracks.

Past my windows    passionless
you are going in quiet snow.
Saint of God, beautiful, you
are the quiet light of my soul

but I do not long for your spirit.
Your way is indestructible.
And your hand is pale from holy
kisses, no nail of mine.

By your name I shall not call you.
My hands shall not stretch after you
to your holy waxen face I shall
only bow    from afar

standing under the slow falling snow, I shall
fall to my knees    in the snow.
In your holy name I shall only
kiss that evening snow

where, with majestic pace you
go by in tomb-like quiet,
the light of quiet    holy glory
of it: Keeper of my soul.
** Vertaal deur Elaine Feinstein

Advertisements

Written by George Maru

10 Oktober 2007 at 21:01

Posted in poësie

Tagged with

One Response

Subscribe to comments with RSS.

  1. 🙂

    boerinballingskap

    11 Oktober 2007 at 15:12


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: