riviersonderend

In die teenwoordigheid van reuse

with 10 comments

Die man is vir alle praktiese doeleindes ‘n lewende heilige, ons gewete.

desmondtutu.jpeg

Tutu calls for boycott of Gary Player

Advertisements

Written by George Maru

7 Oktober 2007 at 7:57

Posted in human rights, nuus

10 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Met alle respek gese, George – my gewete lyk bietjie anderste! 🙂

    sonkind

    7 Oktober 2007 at 18:58

  2. Why am I not surprised that there’s a connection between Gary Player, the great South African golfer (and there’s no debate about his sporting prowess), and the Burmese dictatorship?

    This kind of behavior on Player’s part is not new.

    Player has a habit, despite his current “friendship” with Nelson Mandela and identifying as a South African ‘liberal,’ of siding with repressive regimes.

    His relationship to the former apartheid government has been detailed more recently in the country’s mainstream media. This include him famously defending apartheid in 1968, to a New Yorker writer, suggesting: ‘[We are] maligned, misunderstood, pilloried by people who can tell us how to order our affairs from a range of 6 000 miles without ever coming down to South Africa and seeing for themselves and trying to understand.’

    Separately Player wrote (in a book about golf): ‘… I must say now, and clearly, that I am of the South Africa of Verwoerd and apartheid.’

    Player also actively participated in advertising campaigns for the official tourism bureau, SATOUR. University of Stellenbosch historian Albert Grundlingh has written about SATOUR’s wider political impact: ‘The publicity material of Satour during the 1960s consisted partly of brochures and posters depicting the ubiquitous imagery of sun, sea and wildlife. These portrayals were supplemented by material focusing on sport: brochures depicted the world-renowned golfer, Gary Player, teeing off for an American audience and a scene from a rugby match aimed at an Australasian market. Looking at these brochures from the vantage point of 2006, it is the silences that speak the loudest; black people did not make a guest appearance, nor did they even appear as a kind of animated geographical background. Clearly, to the prospective tourist, South Africa had to appear as an invitingly outdoor, exclusively white country with a consuming interest in sporting matters.’

    But perhaps the best example of Player’s dubious politics, is an incident recounted by the poet Jeremy Cronin when after his British Open win, Player suggested to an interviewer that South Africa’s sporting achievements are impressive indeed considering ‘… we have only three million people.’

    It wasn’t golf then. And it isn’t now.

    TheLeoAfricanus

    8 Oktober 2007 at 5:25

  3. Die kerkleiers van vandag vergelyk goed met die (geestelike)reuse in die dae van Noag, die “manne van naam”.

    (Gen 6:4) In dié dae was die reuse op die aarde, en ook daarna, toe die seuns van God by die dogters van die mense ingegaan en dié vir hulle kinders gebaar het. Dit is die geweldiges uit die ou tyd, die manne van naam.

    Die “seuns” van God was natuurlik nie “engele” soos baie teoloë dit aan ons opgedis het nie maar wel teoloë in die dae van Noag wat met die naam van God ge-identifiseer het. Terwyl die “dogters” van die mense identifiseer met die “ongelowiges” van daardie tyd.

    Hou ingedagte dat God nog altyd met die mens deur gelykenisse gepraat het, en dat Hy dit steeds doen aan die hand van dit wat vir ons in die Bybel geskrywe staan.

    Die (geestelike) reuse van vandag identifiseer ook graag met die Naam van God (Jesus Christus), maar heg meer waarde aan hul kerke se leringe as aan die Ware Evangelie soos dit in die Bybel, as die Woord van God geskrywe staan.

    Die “manne van naam” is daarom ook vandag die “(geestelike)geweldiges” wat die mensdom niks minder as (geestelike) geweld aandoen wanneer hulle hul kerke se leringe aan die mensdom opdis asof dit van God afkomstig sou wees.

    johannes coetzee

    8 Oktober 2007 at 19:22

  4. Moet se – ek stem saam met sonkind – dankie tog vir my eie gewete – daar is veel minder politiek in!

    kowie

    8 Oktober 2007 at 20:35

  5. Sonkind en Kowie: hoe gaan ek julle bekeer?

    Leo Africanus: thanks for your contribution!

    Johannes, ek plaas jou ook op my bekeerlysie.

    George Maru

    8 Oktober 2007 at 22:16

  6. ek is ‘n tutu-bekeerling

    idiwidi

    11 Oktober 2007 at 4:33

  7. love tutu!
    hy’s die een mens wat ek báie graag wil ontmoet

    maeree

    11 Oktober 2007 at 9:46

  8. Ek het baie respek vir Tutu – meer as vir Player. Maar hier maak hy hom skuldig aan opperste skynheiligheid – groot geraas word gemaak oor die splinter in Player se oog, maar niks word gese oor die balk in die eie oog nie.
    En die balk is naamlik die ANC regering se steun aan Birma se generaals in die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad.

    (Wat sou ‘n mens tog sonder die Bybel doen om jouself uit te druk!)

    Die ANC blyk alles te steun wat boos is – van Birma se generaals en Mugabe tot plaaslike misdadigers.

    alleman

    14 Oktober 2007 at 15:18

  9. Alleman ek verskil van jou. Ek haal ‘n stukkie uit hierdie artikel aan:
    “We Africans should hang our heads in shame,” said Dr Tutu of the largely lukewarm response from African leaders, who have hitherto given Mr Mugabe a lifeline despite his ever escalating human rights abuses. Dr Tutu, who together with Nelson Mandela is widely regarded as South Africa’s moral conscience, asked in a statement yesterday. “How can what is happening in Zimbabwe elicit hardly a word of concern let alone condemnation from us leaders of Africa?” The bishop, who once described Mr Mugabe as either “mentally deranged” or “a cartoon figure of an archetypal African dictator,” said all leaders in Africa should condemn the Zimbabwe government. Dr Tutu seemed to have been particularly angered by the South African President Thabo Mbeki, who has not commented on this week’s turmoil in Zimbabwe.

    Sy opposisie teen van die regering se praktyke gaan redelik ver terug. Onthou nog sy openbare uitval met Mbeki in 2004.

    George Maru

    15 Oktober 2007 at 19:56

  10. Dit is waar dat Tutu krities teenoor Mbeki se hantering van Mugabe is – ek bewonder hom vir alles behalwe hierdie ding.
    Om vir Gary Player uit te sonder oor ‘n saketransaksie 5 jaar gelede, maar niks te sê oor jou regering se steun aan die Birmese generaals nou die dag nie, is verkeerd.

    En dis ‘n manier wat sommige aktiviste het, wat my nie aanstaan nie – kies ‘n maklike slagoffer en fokus jou energie op hom, maar ignoreer die magtiger sondebok.
    As Tutu 10% van sy veroordeling oor Birma vir Player en 90% vir Mbeki gehad het, sou dit meer reg gewees het.

    alleman

    15 Oktober 2007 at 21:53


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: