riviersonderend

Rooi vir Birma

leave a comment »

birma_protes.jpg

Donderdag, 4 Oktober, sal riviersonderend in solidariteit met die mense van Birma deelneem aan die International Bloggers’ Day for Burma. Meer inligting is beskikbaar op hulle webwerf: Free Burma.

International bloggers are preparing an action to support the peaceful revolution in Burma. We want to set a sign for freedom and show our sympathy for these people who are fighting their cruel regime without weapons. These Bloggers are planning to refrain from posting to their blogs on October 4 and just put up one Banner then, underlined with the words „Free Burma!“.

Diegene wat op Facebook is, kan gerus ook die groep Support the Monk’s protest in Burma besoek. Daar is heelwat skakels met inligting oor die situasie in Birma.

Later in die week sal ek iets post wat die vraag vra: Maak dit saak?

Advertisements

Written by George Maru

30 September 2007 at 17:50

Posted in human rights, nuus

Tagged with , ,

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: