riviersonderend

Klein woordjies het ook betekenis

with 10 comments

I am hung up on you.

I have hung up on you.

Advertisements

Written by George Maru

29 Augustus 2007 at 19:27

Posted in sommer net

10 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Wat sou Afrikaans wees hiervoor?

    Ek is lief vir jou / Ek was lief vir jou?

    Theo

    30 Augustus 2007 at 10:50

  2. Jy is pret.

    Ek is beset.

    Johan Swarts

    30 Augustus 2007 at 14:29

  3. Ek hang om jou nek

    Ek skop jou onder jou gat

    karoles

    30 Augustus 2007 at 15:43

  4. Verlief
    Getroud

    Waterdraer

    30 Augustus 2007 at 16:25

  5. Julle is skerp.

    Nog!

    George Maru

    31 Augustus 2007 at 7:52

  6. Jy was pret.

    Nou’s jy vet.

    Johan Swarts

    31 Augustus 2007 at 9:36

  7. Sy is my cool blom
    Sy was my kool blom

    johannes_11

    31 Augustus 2007 at 11:13

  8. Ek is mal oor jou.
    Ek was mal oor jou.

    kaalvoetkind

    31 Augustus 2007 at 14:05

  9. hie-hie Johannes_11, jy is die heel snaaksste!

    Klou

    Knou

    idiwidi

    31 Augustus 2007 at 15:35

  10. Ek is mal OOR jou.

    Ek is mal VAN jou.

    sonkind

    1 September 2007 at 22:34


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: