riviersonderend

Die jongmense van vandag

with 11 comments

Hiermee dien ek amptelik my vorms in triplikaat in om die rol van knorrige ou man te begin instudeer. Ek sal begin om geykte aanmerkings te herhaal, totdat die sondebokke omdop van oë rol vir my.

Bewysstuk A: Boetman, het jy dan nie ‘n belt nie? Demmit.

jeug.jpg

Ek hoop werklik nie dit is van die tradisionele boxers met die opening voor nie.

Werklik.

Advertisements

Written by George Maru

27 Augustus 2007 at 19:52

Posted in sommer net

11 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ek kon ook nog nooit hierdie “modegier” so lekker verstaan nie.

    oopkop

    28 Augustus 2007 at 8:43

  2. Hij kan de broek net zo goed uittrekken, ziet er misschien nog beter uit!

    Mara

    28 Augustus 2007 at 10:30

  3. Ek dra my broeke nooit so laag nie, anders steek my g-string uit.

    boerinballingskap

    28 Augustus 2007 at 16:26

  4. dit was hoogmode in suid-afrika so 5-6 jaar gelede. waar’s die foto geneem?

    (bygesê – ek kon nog nooit daarby aanklank vind nie)

    Johan Swarts

    28 Augustus 2007 at 19:49

  5. ek skiep my broek so hang gat, my broe’

    Jis, dis ‘n vieslike mode.Nee, moenie worry nie George, daar is nie ‘n opening voor nie. Een van my dogter se kêrels het ook sy broeke so hang gat geskiep. Gelukkig is hy nou verlede tyd.

    sonkind

    28 Augustus 2007 at 20:42

  6. Ek het die onweerstaanbare urge om so ‘n boetie se broek dan maar te help tot onder om sy enkels as hy hom dan nou so laag wil dra. En in die proses dan vat jy sommer (per ongeluk) die boxer saam . . . 😀

    marat

    29 Augustus 2007 at 6:36

  7. Ek kry lus om die boetie se broek tot net onder sy ore op te trek! Is dit mode of is dit nie maar nét luiheid nie? Stuur maar vir my ook daai vorms om in te vul! 😉

    kaalvoetkind

    29 Augustus 2007 at 8:09

  8. Ek dink dis donners braaf om so rond te loop. Daai ding kan tog sekerlik enige oomblik afgly! Miskien is dit ‘n baie letterlike manier om daardie droom te face waarin jy by die skool aankom en besef jy’t net jou onderklere aan.

    idiwidi

    29 Augustus 2007 at 18:04

    • dis plain onnetheid en om in die kring in te pas, al weet jy dat jy nie inpas nie

      Anoniem

      15 April 2010 at 13:51

  9. Johan, dis uit Amerika. Ek weet van die mode dat ‘n DEEL van die onderbroek uitsteek. Maar hemel, die man gaan struikel oor sy broek.

    George Maru

    29 Augustus 2007 at 23:09

  10. “Hiermee dien ek amptelik my vorms in triplikaat in om die rol van knorrige ou man te begin instudeer. Ek sal begin om geykte aanmerkings te herhaal, totdat die sondebokke omdop van oë rol vir my.”

    bwahahahahaha

    maeree

    31 Augustus 2007 at 12:04


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: