riviersonderend

Een sigaret

with one comment

Liewe vriende, in julle haas om gister betyds by die lughawe te kom, het julle julle pakkie Camel Lights hier vergeet. Daar was een sigaret oor. Ek het die pakkie eers vanaand raakgesien toe ek die sleutels op die tafel sit na ‘n lang deurmekaardag.

Ek het toe maar buite gaan staan en hom gerook, terwyl Jackson Browne en Joan Baez Before the deluge in die agtergrond gesing het.

Some of them knew pleasure
And some of them knew pain
And for some of them it was only the moment that mattered
And on the brave and crazy wings of youth
They went flying around in the rain
And their feathers, once so fine, grew torn and tattered
And in the end they traded their tired wings
For the resignation that living brings
And exchanged love’s bright and fragile glow
For the glitter and the rouge
And in a moment they were swept before the deluge

Now let the music keep our spirits high
And let the buildings keep our children dry
Let creation reveal it’s secrets by and by
By and by –
When the light that’s lost within us reaches the sky

As ek eendag longkanker kry, sal ek julle blameer.

Advertisements

Written by George Maru

15 Augustus 2007 at 22:43

Posted in sommer net

One Response

Subscribe to comments with RSS.

  1. Jackson Browne…I like

    boerinballingskap

    16 Augustus 2007 at 13:20


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: