riviersonderend

Soos eens tevore

with 6 comments

Deesdae dink ek weer baie aan haar musiek. Dit is seker haar bekendste song. Hierdie vertolking is in 1972 in Londen opgeneem.

Advertisements

Written by George Maru

10 Augustus 2007 at 9:03

Posted in musiek

6 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Weet jy. Jy het nou net my dag gemaak. Ek het nie gedink daar is ander mense ook wat haar vandag nog waardeer nie. Ek is net so mal oor Edith Piaf.

    Dankie. Lekker naweek.

    oopkop

    10 Augustus 2007 at 9:45

  2. Daai comment klink nou asof ek bedoel het Marlene Dietrich is Edith Piaf. Moes eintlik gesê het ek is mal oor Edith Piaf ook. Beautiful

    oopkop

    10 Augustus 2007 at 9:45

  3. Oopkop, iewers op my rak (nie in ‘n boks nie) is daar so ‘n CD van Piaf wat ek saam met een van Jacques Brel gekoop het by ‘n Virgin CD-winkel langs die Champs Elysées gekoop het, een aand toe ek ‘n Free Man In Paris was. Vir Marlene moet ek nog beter leer ken.

    My Kop Op 'n Blok!

    10 Augustus 2007 at 11:21

  4. Jy sal nie spyt wees nie.

    oopkop

    10 Augustus 2007 at 16:33

  5. Ek’s beindruk, George. Ek wonder net altyd, as jonger mense musiek ken, wat selfs nog voor my tyd ook was, HOE het hulle daarby uitgekom? Ek weet, in ons huis was daar altyd musiek en ek ken stok, stok ou goed. Maar ek wonder maar net altyd.

    sonkind

    11 Augustus 2007 at 21:03

  6. Oopkop, Desember begin ‘n fliek oor Edith Piaf se lewe in SA draai. Ek het reeds hier daarna verwys. Dit is blykbaar goed en die moeite werd.

    My Kop Op ‘n Blok, ek stem saam. Leer Marlene ken, jy sal nie spyt wees nie.

    Sonkind, ek is soos ‘n spons betreffende musiek. Ek lees iewers iets wat vassteek, en maak dan ‘n nota om verder uit te vind. Op die oomblik gaan ek deur ‘n vreeslike romantiese musiekfase, spesifiek die musiek uit die 40s, 50s (“As Time Goes By”, Cole Porter, ens.)

    George Maru

    12 Augustus 2007 at 22:22


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: