riviersonderend

Is dit wat in die skrum aangaan?

with 11 comments

Good grief. Die Franse is besig met bemarking vir die Rugby Wêreldbeker.

rwc1.jpg

rwc2.jpg

Advertisements

Written by George Maru

17 Julie 2007 at 15:21

Posted in so gay!

11 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Sjoe… seker ‘n nuwe rugbyreel… crouch, pause, engage, kiss…!wonder net wat gaan die aanloop tot die WB in 2011 gaan oplewer…? Ek dink die onkant reel gaan teen daardie tyd iets uit die oude doos wees.

    Wonder watter sports hulle in die dae van Noag gespeel…?

    (Mat 24:37 en 38) En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees. Want net soos hulle was in die dae voor die sondvloed toe hulle geëet en gedrink het, getrou en in die huwelik uitgegee het, tot op die dag dat Noag in die ark gegaan het,

    johannes coetzee

  2. Inderdaad moet jy in die skrum hard druk om by die bal uit te kom.

    freddy

    17 Julie 2007 at 17:14

  3. cool!

    idiwidi

    17 Julie 2007 at 18:45

  4. French kissing inderdaad!!

    kaalvoetkind

    18 Julie 2007 at 7:25

  5. Hulle sal maak dat ek ophou krieket kyk en weer begin rugby kyk!

    sonkind

    18 Julie 2007 at 8:20

  6. Rugby player Ben Czislowski kept competing for more than three months despite the headaches that started after a clash with an opponent.

    Czislowski was playing for Brisbane team Wynnum during the April 1 incident involving Tweed Heads forward Matt Austin. He had a head wound stitched up afterward, the Australian Associated Press reported Tuesday.

    Czislowski later suffered an eye infection and complained of lethargy and shooting pains in his head.

    Then last week, his doctor found a tooth imbedded in Czislowski’s head.

    Bertus!

    18 Julie 2007 at 10:27

  7. Lyk dan nou vir my of rugby-speel kan lekker raak!!! 😉

    René Boshoff

    18 Julie 2007 at 12:28

  8. En dis dan maar hier waar ek ophou rugby kyk…

    Da Mario

    18 Julie 2007 at 14:32

  9. Miskien die Bokke se enigste kans????

    boerinballingskap

    18 Julie 2007 at 15:45

  10. eugh

    die minste wat hulle kan doen is skeer

    Johan Swarts

    21 Julie 2007 at 21:58

  11. OH MY WORD!!!! Het ek reg gekyk??? Ek het eers gedink sjoe maar die kleure van die foto is so mooi en toe ek nader kyk… Dis eintlik ‘n baie goeie idee vir ‘n advert. Ek sal defnitief ‘n skrum van vandag af baie nader bekyk.

    Melanie du Toit

    24 Julie 2007 at 15:32


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: