riviersonderend

Perspektief: Kan jy tel en somme maak?

with 8 comments

Bêre maar die sakrekenaar, Spikkel. Dit gaan jou nie help nie. As jy nog nie in die Restaurant at the end of the Universe Pinot Noir gedrink het nie, lees hier en kry bietjie perspektief ten opsigte van jou plekkie in die Kosmiese Dieretuin.

We call our galaxy the Milky Way. There are at least 100 billion stars in it and our sun is one of those. A hundred billion is a big number, and humans are not evolved to appreciate numbers like that, but here’s a try: If you had a bucket with a thousand marbles in it, you would need to procure 999,999 more of those buckets to get a billion marbles. Then you’d have to repeat the process a hundred times to get as many marbles as there are stars in our galaxy.

That’s a lot of marbles.

So. The Earth is massive enough to hold all of our cities and oceans and creatures in the sway of its gravity. And the sun is massive enough to hold the Earth in the sway of its gravity. But the sun itself is merely a mote in the sway of the gravity of the Milky Way, at the center of which is a vast, concentrated bar of stars, around which the sun swings (carrying along Earth, Mars, Jupiter, Saturn, etc.) every 230 million years or so. Our sun isn’t anywhere near the center; it’s way out on one of the galaxy’s minor arms. We live beyond the suburbs of the Milky Way. We live in Nowheresville.

But still, we are in the Milky Way. And that’s a big deal, right? The Milky Way is at least a major galaxy, right?

Not really. Spiral-shaped, toothpick-shaped, sombrero-shaped—in the visible universe, at any given moment, there are hundreds of thousands of millions of galaxies. Maybe as many as 125 billion. There very well may be more galaxies in the universe than there are stars in the Milky Way.

So. Let’s say there are 100 billion stars in our galaxy. And let’s say there are 100 billion galaxies in our universe. At any given moment, then, assuming ultra-massive and dwarf galaxies average each other out, there might be 10,000,000,000,000,000,000,000 stars in the universe. That’s 1.0 X 10 to the twenty-second power. That’s 10 sextillion.

Here’s a way of looking at it: there are enough stars in the universe that if everybody on Earth were charged with naming his or her share, we’d each get to name a trillion and a half of them.

Even that number is still impossibly hard to comprehend—if you named a star every time your heart beat for your whole life, you’d have to live about 375 lifetimes to name your share.

Get it?

Advertisements

Written by George Maru

12 Julie 2007 at 7:37

Posted in wetenskap

8 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. No I dont get it…

    (Isa 40:12) Wie het die waters met die holte van sy hand afgemeet, en van die hemele met ‘n span die maat geneem, en in ‘n drieling die stof van die aarde opgevang, en die berge geweeg met ‘n weegtoestel en die heuwels met ‘n weegskaal?

    Dan is daar diegene wat nog te kenne wil gee dat dit maar net alles “gebeur” het….

    (Jes 40:22) It is he that sitteth upon the circle of the earth, and the inhabitants thereof are as grasshoppers; that stretcheth out the heavens as a curtain, and spreadeth them out as a tent to dwell in:

    Darwin klink toenemend na “Donkie”…

    (Jes 40:26) Slaan julle oë op in die hoogte en kyk! Wie het hierdie dinge geskape? Hy laat hulle leërskare uittrek volgens getal, Hy roep hulle almal by die naam, vanweë die grootheid van kragte en omdat Hy sterk van vermoë is; daar word nie een gemis nie.

    Sommer weer lus vir “allies” djol…!

    johannes_11

    12 Julie 2007 at 8:42

  2. En dan kla ek oor die miere in my broodblik.

    idiwidi

    12 Julie 2007 at 12:09

  3. Hehe @ idiwidi.

    Johannes, weet jy wat ek nou weer nie verstaan nie oor die glo-ery in ‘n superduper god watt alles gemaak het. Kom ons face dit. Dit is baie indrukwekkend. Ek meen ons werk hier met getalle wat ons nie eens verstaan nie. Die grootsheid van die heelal kan ons net verwonderd laat. Ons is inderdaad nie “evolved” genoeg om dit alles te begryp nie. Maar nou is daar ‘n god wat dit alles gemaak het, so sy moet self pretty impressive en oneindig intelligenter en groter as die mens wees. Maar hierdie impressive god se grootste issues in die wye heelal is wie by wie slaap, hoe mense oor die god praat en of mense hierdie god aanbid en hoe.

    Klink vir my pretty insecure vir so ‘n grootse wese. Hierdie jaloerse god klink vir my maar baie menslik.

    George Maru

    13 Julie 2007 at 8:17

  4. Kom ons kyk na die teenkant.
    Hier is hierdie “alwetendwordende” mensdom wat vanuit hulle bestudering van die heelal tot die “supergloriryke” gevolgtrekking kom dat die mensdom op die punt staan om alles te weet. Volgens hul alwetendwordende wetenskaplike afleidings projekteer hulle dat dit binne die volgend 100jaar kan gebeur… hahaha kliphard, en dan vee ek my hartseertraan af….

    Daarna kom ‘n ander meer intelligenter en ewe alwetendwordende waarnemer (of ontdekker) en verklaar dat hierdie impressive heelal onmeetbaar groot is. Hy gebruik selfs die tegniek van Jesus om in gelykenis terme aan die hand van ‘n albaster en die mens se hartklop, aan die leke te probeer verduidelik hoe groot hierdie skepping eintlik is. Sy mede alwetendwordende tydskriflesende “volgeling” kom dan ewe kordaat en verklaar baie manhaftig dat hierdie heelal waarvan ons nou “amper alles” weet bloot net “evolve’ het vanuit …….niks. Ja…. niks.

    Wats new…? Vra strooipratende johannes want dit staan in die Skrif geskrywe…? Die Woord van God (die Bybel) verklaar dat hierdie skepping geskep is deur die Skepper, die Een wat die Bybel geskrywe het, en dat dit in die jaar 11013VC (volgens ons huidige kalender) totstand gekom het deur te spreek. Dis dan juis dieselfde mens wat vanuit sy eie alwetendwordendheid met groot bravade aankondig….. “pretty insecure en menslik” die god.

    Hiermee word verklaar deur die ingeligte alwetendwordende hoofsaaklik afrikaanssprekende bloglesers…. julle moet een of andertyd met Darwin begin saamstem…. daar is nie ‘n god nie, en nog minder sonde…. en die Bybel is ‘n klomp bollie…! Proklamsiedatum: GG 07/07/07…. onderteken deur eindtyd adam zen der merwe.

    Ek wonder net wie pretty insecure gaan voel en wees as hulle ontdek wie hierdie Skepper God werklik is as Hy die dag in “krag en heerlikheid” op die wolke van die hemel gaan verskyn… of hoe seker nie ‘n waarskynlike datum te noem nie?

    (Eze 1:28) Soos die gedaante van die boog wat in die wolk is op ‘n reëndag, so het die glans rondom gelyk. So het die verskyning van die heerlikheid van die HERE gelyk. En toe ek dit sien, het ek op my aangesig geval en die stem gehoor van Een wat spreek.

    (Mat 24:30) En dan sal die teken van die Seun van die mens in die hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde rou bedryf en die Seun van die mens sien kom op die wolke van die hemel met groot krag en heerlikheid.

    My o my…. waars ons albasterflesse?

    johannes_11

    13 Julie 2007 at 9:17

  5. George, ek dink jy verwar alweer vir God met haar volgelinge (wat oor en oor probeer bewys presies hoe insecure en menslik en dooslik hulle kan wees).

    idiwidi

    13 Julie 2007 at 9:51

  6. “你 的 话 是 我 脚 前 的 灯 , 是 我 路 上 的 光.”
    诗 篇 119:105

    johannes_11

    13 Julie 2007 at 10:28

  7. Idiwidi, dan het ek nie goed oorgekom nie. Dit is juis wat ek (onsuksesvol) probeer sê het. Sommige mense se godsbeeld is maar net ‘n projeksie van hulle eie insecurities. Ek stem saam.

    George Maru

    13 Julie 2007 at 13:32

  8. 😉 vir George, en ha-ha vir Johannes_11 (goeie copy en paste skills) – die ‘lig’ van my lewe.

    idiwidi

    13 Julie 2007 at 18:36


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: