riviersonderend

Gedagte vir die week: Leef sonder hoop

with 5 comments

Dit is nou reeds ‘n geruime tyd dat ek wonder of hoop nie deel van die probleem is nie. Die week se gedagte van Gay Hendricks.

If you give up hope, you will likely find your life is infinitely richer. Here’s why: When you live in hope, it’s usually because you’re avoiding reality. If you hope your partner will stop drinking, aren’t you really afraid he or she won’t? Aren’t you really afraid to take decisive action to change the situation? If you keep hoping the drinking will stop, you get to avoid the truly hard work of actually handling the situation effectively. Hope becomes a drug or soporific to get you through the pain a little longer. Like all drugs, it comes with side effects. One of the main side effects is that you become a little numb, a little less alive. Hoping a situation will change keeps you at a distance from your true feelings – sadness, anger, fear. Each of these feelings is best appreciated up close. Feel them deeply, and they will cease to bother you. Hope they’ll go away, and they’ll bother you all day.

Advertisements

Written by Pierre

8 Julie 2007 at 4:57

5 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. As jou hoop op die mens is, kan en nie meer met jou saamstem nie…

    Maar…

    (Jer 17:5) So sê die HERE: Vervloek is die man wat op die mens vertrou en vlees sy arm maak, terwyl sy hart van die HERE afwyk.

    Omdat God ons Hoop kan wees, kan ek lofliedere sing terwyl dit voel of ek in ‘n “tronk” van vrees, hartseer, pyn, ens. is. Ja en dit dan selfs geniet.

    Dit wat tussen goud en God staan is “u” … en soms moet die “u” deur vuur gaan… maar omdat hy geen “hope in hell” het om daar deur te gaan, moes Jesus (God)

    …veral met die oog op die vuur van 2011.

    Even if you hope it will go away, it will bother you all day…. anyWay.

    johannes_11

    8 Julie 2007 at 9:39

  2. Ek sien die post is deur Pierre.

    Ek “hoop” nie George word vervang nie?

    freddy

    8 Julie 2007 at 13:44

  3. Daar is verskillende maniere om realiteit te benader. Hoop is net een van hulle. Ek dink glad nie dis ‘n vermydingstegniek nie.

    idiwidi

    9 Julie 2007 at 4:36

  4. Freddy, jy is heel oplettend. Nee, ek word nie vervang nie. Ek bly.

    George Maru

    9 Julie 2007 at 8:15

  5. Dis vir my ‘n futiele gesindheid. ‘n Mens behoort darem jou definisie van hoop te gee as jy se hoop “werk nie”. Hoop is nie ontkenning nie. Hoop is (dink ek) “ten spyte van”

    oppietrap

    9 Julie 2007 at 8:55


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: