riviersonderend

Local is lekker

with 11 comments

Vroeër die week het Sonkind se post my herinner watse goeie musiek ons in Suid-Afrika het. Is daar ‘n beter manier om die naweek in te gaan as met Mafikizolo? Spesiaal vir almal wat ver is van Afrika en soms nog verlang.

Advertisements

Written by George Maru

6 Julie 2007 at 9:03

Posted in afrika, musiek

11 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ek kyk so na die mense in die video, en ek dink by myself: daar was ‘n tyd wat wit mense gese het, alle swart mense lyk vir hulle maar dieselfde. Hoe blind kan die wees wat kies om nie te sien nie. Hierdie vrou is beautiful.

    oppietrap

    6 Julie 2007 at 9:58

  2. Local is lekka

    Was by die InniBos Afrikaanse kunste fees in Nelspruit.
    Ek is so dankbaar ons het uiteindelik weggekom van die “staats-gesubsidieerde” organismes. En dankie tog virri “groot verdrukking” … uit verdrukkinge is daar nog altyd iets goeds gebore!

    Afrikaans, Afrikaners, Afrika lewe (geestelik ook)….! Ek kom almeer agter dat veral die eerste wereldlande die goue kalf dien, en die Lewe mis.

    Dan hou ek maar liewer by “pap en sous” saam met my mede Afrikane…. dis nogal lekker om dit met jou hand te eet…. en jou vinngers af te lek!

    johannes_11

    6 Julie 2007 at 12:01

  3. Oppietrap, ek kan nie meer met jou saamstem nie. Sy is beautiful.

    Johannes, ek eet nie pap nie.

    George Maru

    6 Julie 2007 at 13:56

  4. Ek en die ousie by die werk het nou lekker saam gedans op daai video. Sy vertaal en dans en ek dans.

    oopkop

    6 Julie 2007 at 14:52

  5. George

    Jy het seker al met jou hande geeet (ek bedoel nou soos in sonder fork-n-knife)?
    Regte Afrika etiket…. soos in ‘n stroois om ‘n vuur met die rook in jou oë?
    Suurpap en dikmelk?
    Sonder ‘n overdraft…..?

    Woon jy net in Afrika?
    Of lewe jy in Afrika?

    johannes_11

    6 Julie 2007 at 15:07

  6. Dankie, George! Ek spot altyd en se dat die enigste Afrika-musiek wat ek van hou, deur ‘n witman gemaak word, nl. Johnny Clegg. Dit was natuurlik voor ek Ismael Lo se fantastiese klanke gehoor het!

    boerinballingskap

    6 Julie 2007 at 16:51

  7. Boerinballingskap, Ken jy Angelique Kidjo se musiek? Warmbloedige musiek.

    oppietrap

    6 Julie 2007 at 17:53

  8. Presies wat ek nou nodig gehad het, dankie!

    idiwidi

    6 Julie 2007 at 18:37

  9. George, jy het so pas hierdie reën Vrydag se blou vir my weggevat. Ek het hulle CD Kwela en ek gaan dit nou luister en die reën blues wegdans!

    sonkind

    6 Julie 2007 at 19:26

  10. Ek is nou weer beïndruk met Yussou N’Dour…

    Nico

    8 Julie 2007 at 1:16

  11. Johannes, ja ek eet sporadies met my hande sonder ‘n fork-n-knife. Ek woon in Afrika en ek lewe ook hier, alhoewel ek nie dink ons “lewe” noodwendig hier dieselfde verstaan nie.

    Terwyl julle nou besig is met spesiale vermeldings, wil ek Oumou Sangare ook noem. Sy is van Mali. Daardie wêreld se mense maak besonderse musiek.

    George Maru

    8 Julie 2007 at 6:43


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: