riviersonderend

Gedagte vir die week

leave a comment »

Iets is mooi, as iets anders lelik is.
Iemand is goed, as iemand anders sleg is.

Teenwoordigheid en afwesigheid.
Kort en lank.
Hoog en laag.
Voordat en nadat.
Sinledig en sinvol.
Slegs saam kan dit bestaan!

So kan wyse mense optree, deur net te wees,
en te onderrig sonder om te praat.
Dinge kom na hulle, omdat hulle dit laat gaan.
Hulle skep deur nie te wil besit nie.
Hulle slaag deur nie ‘n beloning te soek nie.
Wat gedoen moet word, word gedoen – en dan vergeet.
Hulle hou aan beweeg.

Uit die Tao Te Ching

Advertisements

Written by George Maru

1 Julie 2007 at 8:09

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: