riviersonderend

Enrique wil jou held wees

with 3 comments

Enrique Iglesias het onlangs in G-A-Y, ‘n nagklub in Londen, opgetree. ‘n Barmhartige Samaritaan het die video geneem.

Advertisements

Written by George Maru

1 Julie 2007 at 17:49

Posted in musiek, so gay!

3 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ek het een keer vir Geri Halliwell in G-A-Y geluister – dit was nogal sad, sy het baie hard probeer om ‘n fag hag te wees, It’s raining men gesing en so-aan, maar sy was net nie meer cool nie.

    Bertus!

    2 Julie 2007 at 9:55

  2. Bertus! daai vrou was nog nooit cool nie. Sy lei die totale aanslag op goeie smaak. Sy het eiehandig die fabulousness wat “It’s raining men” was, in ‘n verlepte volstruisveer verander.

    George Maru

    2 Julie 2007 at 12:09

  3. hie-hie George. Goed gesE.

    idiwidi

    3 Julie 2007 at 4:37


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: