riviersonderend

Skakel vir die week: Religious Tolerance

with 5 comments

‘n Nuwe feature op hierdie blog. Elke week gaan ek een van die skakels uitsonder waarna hierdie blog link deur ‘n oorsig te gee van die webwerf en die rede waarom die skakel hier verskyn.

Vandag se webwerf is Religious Tolerance. Die webwerf se doelwit is om godsdienstige verdraagsaamheid te bevorder. Hulle siening oor godsdiens:

Religion is a unique force in society. It motivates individuals to do both good and evil. Historically, it has promoted: an end to slavery, racial integration, equal rights for women, and equal rights for gays and lesbians. It has motivated individuals to create massive support services for the poor, the sick, the hurting, and the broken. Conversely, it has been used to justify slavery, racial segregation, oppression of women, discrimination against homosexuals, genocides, exterminations of minorities, and other horrendous evils.

Religion motivates some to dedicate their lives to help the poor and needy. (e.g. Gandhi, Albert Schweitzer, Mother Teresa.) It drives others to exterminate as many “heretics” as they can. Over the past two decades we have seen religiously-motivated mass murders and genocides in Bosnia, East Timor, Indonesia, India, Kosovo, the Middle East, Northern Ireland, Philippines, Sri Lanka, Sudan, Tibet, etc.

Religion has the capability to generate unselfish love in some people, and vicious, raw hatred in others.

Vyf vrywilligers is betrokke by die inisiatief en verteenwoordig vyf verskillende sienings (Agnostisisme, Ateïsme, Christendom, Wicca en Zen Boeddhisme).

Op die webwerf is verskillende artikels oor die wêreld se gelowe (byvoorbeeld die Christendom se siening van slawerny), etiese kwessies (byvoorbeeld aborsie, doodstraf, genadedood). Geen religieuse denkwyse word verkondig ten koste van enige ander een nie.

Besoek hulle gerus.

Advertisements

Written by George Maru

21 Junie 2007 at 8:17

Posted in Ongekategoriseerd

Tagged with

5 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Pick-n-Pay

    johannes_11

    21 Junie 2007 at 11:56

  2. Jy meen seker jy pick nou en dan pay jy later? Heel moontlik in 2011? 🙂

    George Maru

    22 Junie 2007 at 8:28

  3. watter kerk ‘n mens ookal pick of pay
    betaal sal jy betaal tot die tyd jou inhaal

    dis nou kerk of werk… en op die koop toe sal die skuld teen 2011 dalk steeds nie vereffen wees …?

    Behalwe as Iemand alreeds, die rekening vereffen het…? Iemand soos ‘n Messias of ‘n Verlosser
    Die (enigste) Een wat werk
    sodat Sy erfgename nie hoef te kerk (of te werk)
    Nou lees ons maar die Bybel en hoop….!
    Dat dit wat die pick-n-pay kerke (en gelowe) nou verkoop
    sal verdwyn…vir ewig!
    Dit bring tog net sorge en bloed
    en steeds die dood na lang lyding en pyn
    nie eers ‘n stukkie water of brood of selfs ‘n lekseltjie wyn
    van die pick-n-pay god
    vir die pick-n-pay baas en sy pick-n-pay klaas

    “Verkoop” die Goeie Nuus … maar die prys is verniet
    soos die KONING van konings
    die Heer van die here
    die God van die gode
    in Sy Woord dit gebied

    (Jes 55:1) o Almal wat dors het, kom na die waters; en wie geen geld het nie, kom, koop en eet; ja, kom, koop sonder geld en sonder prys, wyn en melk!

    johannes_11

    22 Junie 2007 at 9:42

  4. ek hou van die aanhaling uit daardie website.
    dit lewer nogal interessante kommentaar op jou eie post getiteld “‘n Wêreld sonder geloof”.

    maeree

    23 Junie 2007 at 17:02

  5. Nou moet ek eers weer gaan lees of ek strooi geskryf het 🙂

    George Maru

    24 Junie 2007 at 11:23


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: