riviersonderend

Onthou jy nog?

with 3 comments

flyfishing.jpg

‘n Trip down memory lane… Wie onthou hierdie fliek (of die boek)? Ek haal uit die boek aan.

Eventually, all things merge into one, and a river runs through it. The river was cut by the world’s great flood and runs over rocks from the basement of time. On some of the rocks are timeless raindrops. Under the rocks are the words, and some of the words are theirs.

I am haunted by waters.

Advertisements

Written by George Maru

21 Junie 2007 at 8:41

Posted in aanhalings

3 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. I die boek any good? Ek was mal oor die fliek.

    Adam

    21 Junie 2007 at 10:08

  2. Adam, die boek is net 104 bladsye, maar beautiful geskryf. As jy die fliek geniet het, sal jy die boek definitief waardeer. Dit is een van baie min flieks wat ek voel laat reg geskied aan die boek.

    George Maru

    21 Junie 2007 at 14:43

  3. A River Runs Through It is sekerlik my gunsteling fliek. Ek het dit al hoeveel keer gesien en elke keer is daar iets anders wat my tref. Dis ‘n fliek wat vir my so goed uitbeeld hoe die lewe verloop, en in werklikheid is. Baie mooi.

    boerinballingskap

    21 Junie 2007 at 15:11


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: